Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2023 tot 15 Des 2023.
- Kapasiteit: 56 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf die Clarens Golf Estate.
Die 24 kamers is deftig ingerig en het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n plasma-TV en kamerdienste. Vir 'n intieme aandete vir 2, 'n internasionale konferensie vir 100 verteenwoordigers, 'n koninklike bederf by die Mont D'Or Spa of 'n teemaaltyd in ons deftige restaurant, bied Mont D'Or wêreldklasdiens. Gaste word altyd op die hande gedra.
Dié hotel is net 3 ure vanaf Johannesburg en Bloemfontein, en 4 ure vanaf Durban.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Mont d’Or Clarens het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 56 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom