Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Eco Game Reserve

Luukse Koning-suites
Vanaf
Vanaf R17 270
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke Luukse Koning-suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, dag-/slaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n bad. 'n Eetarea en kombuisie bied die ruimte om koffie, tee en wyne te geniet of selfs binnehuise etes per afspraak te hê. Gaste kan in die koeler aande in die sitarea voor die vuur sit, of op die dek in 'n hangstoel tussen die bome sit. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n yskassie, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle etes, verblyf, 2 wildritte daagliks, asook versnaperings en drankies vir die wildritte is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R15 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driekuilshoogte-weg, Mont Eco Game Reserve, 37,1 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6887597987981fd1dac0970c0617da5f079d9f06011a84c63f5c587d1e0b09de88d67a6aeaef0bdec5be7b10a03538a47d5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Driekuilshoogte Road Mont Eco Game Reserve 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731055 20.43103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem