Montagu Villa 2
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Montagu Villa 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsig, geleë in 'n veilige kompleks in Beacon Point, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Hierdie eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elk gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Daar is 3 badkamers, elk met 'n stort in elke slaapkamer, terwyl die hoofslaapkamer 'n bad het. Die eenheid het 'n aparte badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n balkon met buitesitplek. Gaste kan gebruik maak van die privaat swembad en veilige kelderparkering en sal naby gewilde besienswaardighede, restaurante, geriefswinkels en net 'n kort rit na Santos-strand geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 191
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang