Montagu Villa 2
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Montagu Villa 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Beacon Point, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers met 'n stort, terwyl die ander 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog met 'n binnebraai. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige kelderparkeerplek, en die verblyf is naby gewilde besienswaardighede, restaurante, geriefswinkels en net 'n kort entjie se ry na Santos-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang