Montagu Villa 3
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Montagu Villa 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsig in 'n veilige kompleks in Beacon Point, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil bly.
Hierdie eenheid op die tweede verdieping bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers sowel as 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elk gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Al drie badkamers is toegerus met 'n stort, en die hoofslaapkamer het ook 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid bied 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en die eenheid spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige kelderparkering en sal naby gewilde besienswaardighede, restaurante, geriefswinkels en net 'n kort rit vanaf Santos-strand wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 190
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang