Montana Cape Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Montana Cape Guest House bied gerieflike verblyf in 'n Kaap-Hollandse gastehuis in Montana, 'n stil woonbuurt in Pretoria.

Ons het 4 gastekamers met basiese selfsorgfasiliteite. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Van die kamers het kombuisies en sitareas.

Die gastehuis is veilig en onderdakparkeerplek en 'n swembad is beskikbaar. Kolonnade Winkelsentrum en Montana Privaat Hospitaal is minder as 10 minute se ry van hier af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Montana Cape Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za