Pearlmar Views
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rue Montpellier, Pearlmar Heights 20, eenheid 9, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R980R882 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pearlmar Views is 'n woonstel in die veilige Parel-vallei in Somerset-Wes. Dit is naby Strand, verskeie restaurante, winkels, geriewe en aktiwiteite.
Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die etenstafel en verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die houtdek met braaigeriewe, buitesitplek en 'n pragtige uitsig oor die wynlande en baai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Rue Montpellier, Pearlmar Heights 20, eenheid 9, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rue Montpellier, Pearlmar Heights 20, eenheid 9, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap