Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandrus BnB

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Aandrus BnB
Netheid
3.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Peter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V
Enkelreisiger

Good budget stay.

Very friendly host, good budget stay, no luxury but pleasant enough. Some maintenance needed (door knob, lamp switch etc), but overall OK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

Het dit onder die aandag van die oordbestuurder gebring om instandhouding te doen. Dankie vir die terugvoer.

Aandrus BnB
Jan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So so.

Plek kort aandag, bietjie verwaarloos. Nie gereed met aankoms. Toilet sitplek gebreek. Waaier se muurprop onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek bring dit onder die BnB-bestuurder se aandag sodat daar verbeter kan word.

Aandrus BnB
Peter V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V
Enkelreisiger

Pleasant stay for a budget price.

Very welcoming host and his wife. Shower water system a bit rickety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

We are replacing the pressure pump that feeds from the emergency tanks when the municipal reservoirs are empty. High levels of load shedding are causing all the reservoirs in town to run dry.

Aandrus BnB
Mantshadi M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantshadi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Jacob and his family were great. Felt like we stayed with family. The cleaning can be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

We need more staff when the B&B is very busy to improve cleanliness. Apologies.

Aandrus BnB
Thato M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thato M
Enkelreisiger

Ohk except not clean.

Cleanliness and carpets all over, even in bathrooms. The kitchen is full of empty tins and mess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

Apologies. We will need to employ extra staff to cope when the B&B is very busy.

Aandrus BnB
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buitengewoon vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Oorspronklike kamer se trappe na die toilet was te veel vir my vrou. Die Opsigter het dadelik vir ons 'n ander kamer aangebied. Die eienaar was baie tegemoetkomend. Ons is uitermate beïndruk. Baie dankie Louis, Jakob en Maria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met vriende

Rustig.

Netjies en net wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette R

Goeie oornagplek met die basiese wat nodig is.

Skoon en netjies met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W
Saam met vriende

Goeie oornag plek as jy by Sentinel wil gaan stap.

Louis (die eienaar) was baie hulpvaardig en het baie vinnig op navrae reageer en het met raad reggestaan. Jakob en sy gesin wat die plek bestuur het ons baie vriendelik ontvang en Jakob het 'n heerlik ontbyt 6:00 in die oggend opgedien - dit was voorwaar spesiale diens. Die dekor is effens oudmodies, maar dit was netjies en skoon en was perfek as oornagverblyf op pad Drakensberge toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

Baie dankie.
Ons ontvang baie internationale besoekers wie Aandrusb BnB as basis gebruik om die verskeie toeriste plekke soos, Golden Gate Nationale Park, Royal Nationale Park, Lions Rock en die Tugela waterval te besoek. Kom weer en vertel asseblief ander van ons gastehuis. Ons kan groter groeppe tot 12 volwasenes plus 2 kinders ontvang.

Aandrus BnB
Carla P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Gesin met tieners

Gedeelde geriewe.

Kombuis, sit- en eetkamer word gedeel met ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

Daar is 'n 2-slaapkamer privaat woonstel vir 3 persone met alle geriewe ook beskikbaar.
Groter groepe huur, of die hele huis bo, of die huis plus die woonstel. Die hele huis bo het 4 slaapkamers en 2 badkamers vir alleen gebruik en dus privaatheid.
Die BnB personeel het hul eie badkamer en kombuis sodat hulle nie die gaste pla nie.
Gaste wat slegs 1 tot 3 kamers in die bo gedeelte van die huis huur moet dan geriewe deel, wat al dikwels gebeur het.

Aandrus BnB
Carla P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met vriende

Kommune leefstyl.

Sjarme van 70's. Kamers in huis met gedeelde kombuis en badkamer. Lieflike uitsig op die Malutiberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Gesin met klein kinders

Excellent place.

However, care and concern needs to be exercised on housekeeping. Our child's small ball rolled under the bed and when he reached to get it, he came out with thick dust on himself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

Alicia,
Thank you for your comments. Cleanliness is definitely something we pride ourselves on and therefore feel extremely disappointed about this.
Extra care will be taken in the future and we will make sure this does not happen again.

Aandrus BnB
Johan D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Gesin met tieners

Baie sleg geslaap, woonstel te naby aan N3.

Woonstel mooi, netjies en veilig. Ongelukkig te naby aan die N3. Die geraas van verkeer pla baie. Dit het ons so baie gepla dat ons 'n dag vroeër vertrek het. Daar was ook 'n probleem met water, weet nie wat die rede daarvoor was nie, het geen terugvoer van eienaar ontvang nie. Tarief vir woonstel soortgelyk aan ander B&B, sal volgende keer eerder elders gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandrus BnB se terugvoer

Goeie dag Meneer de Bruin, omrede die Midmar dam amper leeg is is daar baie water beperkings. Ongelukkig is om jammer om te hoor dat U nie ons boodskap gekry het wat ons tydens onse vankansie aan U gestuur het Saturday 16de na U Cellnommer. Ons Bidiende was tans elke dag daar en U op hoogte van sake gehou van die Water. As U ondersoek wil instel is U welkom om die Msunduzi Municipality te skakel en vra oor die water beperkings. Ons was tans vol in onse ander eenheed so ons kon ongelukkig U nie skyf na die toe nie. Ons is jammer vir die ongerief wat U verduur het, byvoorbaat dankie Chantelle Hickley.

Aandrus BnB
Gerhard V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Prakties en beeldskone uitsig.

Het baie lekker gebly. Volledig toegerus. Kinders het egter 'n TV gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ohna P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ohna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en goeie waarde vir geld.

Baie dankie vir julle puik diens! Ons het baie maklik die gastehuis gekry en sal vir seker wees van julle diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Enkelreisiger

Perfek vir 'n enkelreisiger/ werkende persoon of 'n gesin wat 'n oornagplekkie soek.

Dit het perfek in my behoefte voorsien, siende dat ek my eie ontbyt wil maak of reël, en juis vroeg vertrek en omdat dit naby aan die hoofweg en winkels is om gerieflik maar terselfdertyd stil te wees. Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athelene G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athelene G
Gesin met klein kinders

Dit was regtig baie lekker.

Baie vriendelik en gasvry! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely exceeded my expectations.

We had a pleasant stay at Montrose Vallei!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R390
R390 R332
per nag, vir 2 mense
Vanaf R390
R390 R332
per nag, vir 2 mense
Vanaf R390
R390 R332
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6c2f548b32349b07b0d4add03001e907d6dcc5af54792dc28c17c7cb1ab288bc7b3bb4880520e81918ddee394d791048df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R390 nouVanaf R332 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 26B Raath Street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.313481191116 28.70149876152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem