LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montusi Mountain Lodge | LekkeSlaap
+40

Montusi Mountain Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Montusi Mountain Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Yvette N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette N
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf in die Drakensberge.

Gemaklike chalet met alles wat jy nodig het. Lekker kos.

Marie Louise G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omring deur berge en stilte.

Baie rustig met goeie diens en lekker kos. Ons kamer was luuks, goed versorg met klein bederfies, soos sjokolade, appletizer en proteas. Die kroeg was goed toegerus, en die pryse baie redelik. Dit het geen vakansieoord-gevoel nie, en dit was 'n wonderlike uitsondering in hierdie gewilde gedeelte van die berge.

Edward L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie bestemming met 'n asemrowende uitsig.

Montusi is 'n goeie bestemming met 'n asemrowende uitsig oor die Amfiteater. Ons het een van die staproetes gevolg en dit was baie goed gemerk en in 'n goeie toestand.

Cas C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cas C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Kos was baie goed.

Baie rustig en netjies in 'n pragtige omgewing. Kos was baie lekker. Beveel dit aan.

Jose R - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Rustig en prentjiemooi. Die omliggende natuur is asemrowend.

Bernhard S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van begin tot einde 'n onvergeetlike ervaring!

Dankie aan Montusi Lodge wat ons wittebrood fantasties gemaak het. Die diens was uitstaande, die kos hemels en die aandag op klein detail onverbeterlik! Die massering, is ook hoogs aanbeveel! Ons sal verseker weer terug wees!

Zonnique A - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonnique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike bestemming met asemrowende kos en 'n rustige atmosfeer.

'n Ongelooflike naweek van rus en vrede met alles wat jy nodig het vir 'n droomvakansie in een plek. Sal definitief terugkeer en dit aanbeveel vir almal.

Riaan V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Gerda R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R
Gesin met tieners

Pragtige verblyf en omgewing - die beste plek om uit te rus.

Die huisie waarin ons gebly het was luuks, netjies en baie gerieflik. Die omgewing was pragtig en die lodge se personeel was altyd vriendelik en professioneel.

Jehan W - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jehan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties en in 'n baie mooi area. Die kos was ongelooflik.

Die perdry is 'n moet.

Marisa F - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa F
Saam met vriende

Better than expected accommodation with fantastic views.

We received fantastic reception from Melissa and were thrilled with our self-catering cottage no. 6. The views of the amphitheater were amazing. We had everything we could need and more. We enjoyed local hikes on the property as well as the thukela gorge hike. After a long days trek, we got relaxing massages at Montusi. Our late check out and free wi-fi made our experience even better.

Vanaf R4 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die D119, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczOWFlOTIzLWUxZDQtNDkyOS04ZjU5LTFiOGI2M2U2OGU1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 900  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Off D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -28.622321885532 29.025854766369
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!