Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi Uitsig Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anzaria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Mooi Uitsig Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wiehann M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehann M

Plekkie is mooi en gemaklik met 'n great view.

Sien sterre.

Chris N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Sal beslis weer kom kuier, die keer definitief langer.

Wat 'n verrassing. Lieflike, skoon en rustige plek. Bonus is die uitsig. Dankie dat ons daar kon oorslaap.

Bea P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Heerlike oornag-verblyf.

Gerieflik naby een van Wellington se gewilde trou venues. Ons was vriendelik ontvang en die kamer was pragtig netjies. Die uitsig is ook asemrowend! Dankie vir 'n heerlike kuier, volgende keer bly ons langer!

Jaco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

2 nights.

Very pleasant, clean and effective.

Elroy J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy J

'n Plek waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan.

Ek en my vriend het die naweek by Mooi Uitsig geniet. Veilige skoon omgewing. Eerste van vele besoeke.

Jackie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Comfortable, peaceful. Amazing hosts.

It was super. Pity we had a short stay. Will definitely book again and use all the amenities.

Roxanne P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne P

Ek is baie gelukkig!

Dit was baie netjies en skoon. Eienaars baie behulpsaam. En ek kon my 4 been kind saam bring.

Amanda J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

We will definitely be returning!

We booked very last minute yet we felt so welcome and wanted. The place was clean and the owners went out of their way to make us feel at home. By the way, the booking agent was largely responsible and helped us greatly to get this wonderful spot.

Wendy C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Rustig, vriendelike diens, baie hulpvaardig, netjies, waarde vir geld.

Vreeslik lekker, baie hulpvaardig, kon ons tot help met een van ons waentjies se wiele wat probleme gegee het. Sal hul vir seker weer gebruik en aanbeveel.

Elzaan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzaan C

Beautiful and very tasty!

Loved the place and great price for great value. Will stay there again!

Hermien K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien K

Good.

Only overnight stay. Clean and comfortable.

Louise G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Skoon netjies en als wat ons nodig gehad het.

Ons het lekker gebly, privaat en als wat ons nodig gehad het.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sanet H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet H

Warm welkom en lieflike verblyf!

Vriendelike ontvangs.

Ryno H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno H

Uitstekende.

Baie lekker gebly, sal beslis weer daar gaan oornag.

Vuyiseka M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyiseka M

Fantastic.

The place was very nice and neat, would definitely come back and refer friends/family.

Johan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Bo verwagting.

Puik en gerieflike akkommodasie.

Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Malmesbury-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1862acdbfbba27bf60ba0de1be83ea9c6f1a95629277ac6a96db4226add75c74e56c8679538e686638e37579fe987868d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 R45/Malmesbury Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.654717817094 18.961136367281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang