Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplaas Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Melissa L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2024

Mens betaal baie vir wat jy kry. We booked and paid for the family unit, but unfortunately we were allocated two separate rooms, which was inconvenient and did not make us feel safe that our sons had to sleep separately from us. We were advised that we could move to the room we originally booked the next day, but it was not available as we had to be at my sons' sports event very early the next morning and only arrived at the guest house after 19:00. The dinner is also very expensive for what you get. It was indicated that we would get rump, but unfortunately, it was sirloin, which was terribly tough and full of tendons. Moreover, it wasn't cooked to our liking. Additionally, the breakfast also leaves a lot to be desired. For example, we could not order omelettes or French toast. Unfortunately, the air conditioning in the room where our sons slept did not work, and we called the number indicated on the receipt letter, but no one answered. Only a WhatsApp message was sent at 12:00 that evening, which we only saw the following morning. The air conditioning was fixed the next day, for which we were grateful. The pool was also very dirty and full of insects, especially dead bees. The hairdryer in our room could not be used due to the fact that there were no suitable wall plugs for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Roni M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Absolutely amazing! Marshall, Andre and John were absolutely incredible hosts. We thoroughly enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Gasvry en vriendelike mense. Baie lekker gebly met genoeg speelplek vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl F
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Pragtige plek en gerieflik geleë. Vir die prys was die aandete baie gewoon. Die fillet was nie "getrim" nie. Kamers was baie groot en het alles in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lottie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2022

Rustige lafenis na lang dag. Die diens van ieder en elk van die personeel was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pure bliss. The dining area and pool area is perfect, with a great view of the farmlands in the area. The service was exceptional (thank you, Marshal and Superman). The meals were amazing as well. Definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina C
1 nag
5.0
Des 2021

Fantastiese verblyf en kos Almal is so vriendelik. Van die ontvangs regdeur tot die mense wat in die kombuis sulke lekker kos maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Hoogtepunt van ons vakansie! John gee puik diens! John het die besoek aan Mooiplaas onvergeetlik gemaak met puik diens! Ons sal beslis teruggaan net oor John!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ongelooflik mooi en rustig! Die diens wat gegee word is ongelooflik goed en persoonlik! Dankie spesiaal aan John! Ons sal weer daar kom bly, net as John aan diens is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Heerlike verblyf. Ons het hier gebly vir 'n oornagstop. Ons het 'n gesinskamer gehad. Dit was baie netjies, skoon en ruim. Die etes was ook heerlik! Andre was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Ek kan Mooiplaas aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA454ee81ff8c4306247b9009cc6d516d76f8c942e46acee43b0de78401ae57229719d36d331adf4da457719d97d0dd16cd9e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off Volmoed Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.658272113964 22.146076242394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang