Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplaas Plaasverblyf

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Mooiplaas Plaasverblyf se krag word met sonkrag voorsien.
- WiFi is beskikbaar .
- Goedgemanierde honde is welkom indien dit vooraf gereël word en hulle moet saans binne slaap.
- 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R701, Mooiplaats-plaas, Goedemoed, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25e36c0dac1b916207cca4eeb8722dd54e3089a3aff5fc3efce705e4028461367a4998cd28926afcf1441aa43b8506e0e2a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Off the R701 Mooiplaats Farm 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.521632059903 26.350589839145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem