LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Mooiplasie Bush Camp is 'n selfsorg-instansie in die nuwe, bekroonde Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, net 'n kort entjie noord van Pretoria af.

Ons bied verskeie verblyf-opsies in 'n slaapsaal, rondawels en chalets. 'n Verskeidenheid doendinge is beskikbaar op ons perseel en op die nabygeleë eiendomme. Ons hoop om jou sommer binnekort hier te kan verwelkom.

Let daarop dat die pad na Mooiplasie 'n grondpad is wat gereeld onderhou word.

Mooiplasie is een van die min eiendomme in Dinokeng met 'n eg Afrikaanse naam. Die trotse eienaars, Bert en Betsie Van Graan, het Mooiplasie vernoem na die gewilde piekniekplek in die Krugerwildtuin naby die Mopanikamp waar hul gedurende die dag ontspan en wild gekyk het.

Mooiplasie, wat op 'n klipbank geleë is, was aanvanklik 'n naweek-wegbreekplek vir gesinne en vriende, maar het oor die laaste 12 jaar in 'n volwaardige selfsorg-onderneming ontaard. Ons is veral gewild onder gesinne, skool- en kerkgroepe en sake-ondernemings wat wegbreke, opleidingsessies en konferensies beplan.

Ons maak ook voorsiening vir klein troues van tot en met 100 gaste.

Bloed, sweet en trane het Mooiplasie 'n unieke plek gemaak aangesien Bert en Betsie, te danke aan 'n paar helpers, dit oor die jare in 'n ontspanne en rustige wegbreekplek omskep het.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Danielle G
Gesin met klein kinders
5.0
Bosveld lafenis. Baie oulike plekkie. Baie vriendelike gasvrou. Ligging ook baie gerieflik.
Okt 2026
René V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hierheen kom! Vriendelike diens. Baie netjiese, skoon verblyf. Het selfs moeite gedoen om ons op datum te hou van groot vyf sightings....
Sien meer
Sep 2026
Adri Muller M
5.0
Mooiplasie is 'n stukkie hemel in die bosveld. Dit was ongelooflik. Die stilte, rus en vrede het my baie goed gedoen. My huisie was mooi toegerus en h...
Sien meer
Jul 2026
Phillip K
5.0
Arendsnes was die perfekte plek vir my persoonlike 'retreat'. Dit was net een groot fees!
Jul 2026
Bryan H
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! Beautiful venue. Clean and wonderfully friendly owners.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 224

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Mooiplasie Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e479778e6aa580475340830a462f96dfaa6fcf042a8b51a61006f57a0542cf07bc47c418057ddf5a6fc2db880716f078cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39398 28.41744
Soek in 'n groter streek