Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooirivier Farmstay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Anin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Mooirivier Farmstay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lukas B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige oornagplek.

Perfek geleë en slegs 6 km vanaf "Aronica's Nursery parkrun", wat die rede vir ons besoek aan Barberton was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier by Moorivier Farmstay.

Warm verwelkoming, skoon en netjiese geriewe, ons sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D
Saam met vriende

Baie rustige, pragtige area.

Eienaar met ope arms verwelkom. Baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oornag as in area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid was uitstaande.

Vir die prys wat ons betaal het is ons baie tevrede. Ons sal beslis weer gaan wanneer die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon E
Enkelreisiger

2 Nights during mountain bike race.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blerrie lekker!

Heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooirivier Farmstay se terugvoer

Dankie baie, Yolandie. So bly julle het dit geniet. Tot volgende keer. Mooi loop.

Mooirivier Farmstay
Gerhard V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige middag en aand op die plaas.

Ons het rêrig lekker gekuier op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf op 'n werkende plaas met 'n uitstekende ligging.

Ons het vier nagte by Mooirivier deurgebring. Die chalets was netjies met alles wat ons nodig gehad het. Lieflike uitsig op die dam, berge en Barberton in die verte. Ons kon van ons stoep af voëls kyk. Vriendelike mense met uitstekende diens. So rustig! Die enigste "lawaai" was toe 'n plaaswerker met 'n trekker die gras in die boord naby gesny het, maar dit het insekte opgejaag en voëls gelok wat ons toe na hartelus kon bestudeer. Dit was 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooirivier Farmstay se terugvoer

Roelof, ek is so bly julle het lekker gerus. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te hê. Kom kuier sommer gou weer.

Mooirivier Farmstay
Hercules Johannes V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Johannes V
Gesin met klein kinders

Fantastiese ondervinding - wonderlike mense.

Met ons aankoms, is ons hartlik ontvang deur Vic en Anin. Hulle personeel is baie goed opgelei en Vincent was gou daar om the help om die bagasie af te laai. Dit is die mooiste plaas omring deur rustigheid. Ons as gesin sal beslis weer daar oorbly en definitief langer ook, ons kan Mooirivier met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooirivier Farmstay se terugvoer

Dankie Hercules, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Mooi bly.

Mooirivier Farmstay
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooirivier Farmstay, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAevZb1GNbeHNLiQ3VQ0xKCjvnOySXJkBg18GqWlH8Si66LMqRpR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Mooirivier Farmstay Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.71948823668 30.954494476318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem