Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooisig Oornagverblyf

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooisig Oornagverblyf is op die eienaar se perseel in Reebok en is ideaal vir gaste op soek na oornagverblyf op pad na hul vakansiebestemming, aangesien Mooisig Oornagverblyf maklike toegang van die N2 bied.

Hierdie oopplan-eenheid bied verblyf aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit het ’n dubbelbed en n slaapbank in een vertrek. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ’n TV in die eenheid. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.

Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie kombuisgeriewe het nie, maar daar is wel ’n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooisig Oornagverblyf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Mooisig Oornagverblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooisig Oornagverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920f4e219b479271ccce8ffe3e0681921310a0d77693a163a8c71e93f2a1d35879b1f55473a7bed73b9890f037292e8605c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072522270896 22.163376673871