Mooiuitsig Boskamp
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 86 van die Dwarswegplaas 260, George, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mooiuitsig Boskamp is op 'n plaas wat 'n stil en rustige omgewing met 'n 180 grade-see-uitsig bied. Dis sowat 5 km vanaf Groot-Brakrivier op die R102 in die rigting van George geleë.
Verblyf word in 'n gebou met 'n karavaan aan die agterkant aangebied. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n enkelslaapbank en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n badkamer met 'n gasgeiser en 'n toilet. Linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n gasyskas, gasstoof, basiese breekware en eetgerei toegerus is, en 'n binnebraai. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die eiendom is naby verskeie geriewe soos winkels en restaurante. Gaste kan ook baarsvang in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Mooiuitsig Boskamp sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ligging
- Deel 86 van die Dwarswegplaas 260, George, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Mooiuitsig Boskamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 86 van die Dwarswegplaas 260, George, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom