Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Daar is n goed ingerigte kombuis, eet- en leefarea wat lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Die Blue kamer mag dalk geriewe deel met die Wave-kamer, indien dit bespreek is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet asseblief nie snags 'n harde geraas maak nie.
Ekstra gaste sal nie toegelaat word sonder vooraf kommunikasie nie. Bykomende gaste sal 'n fooi van R400 moet betaal.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié Wave kamer is ruim met 'n koninggrootte-hemelbed, 2 enkelbeddens en 'n instap-aantrekkamer. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot die goed ingerigte kombuis, eetarea en leefarea. Dit mag dalk met die die Blue-kamer gedeel word indien dit bespreek is. Dié area lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Die Blue-kamer kan saam met hierdie kamer as 'n geheel bespreek word. Die Wave kamer kan ook as 'n wittebrood-eenheid bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet asseblief nie snags 'n harde geraas maak nie.
Ekstra gaste sal nie toegelaat word sonder vooraf kommunikasie nie. Bykomende gaste sal 'n fooi van R400 moet betaal.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Vader Visser Street, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang