Moonriver on Vaal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northdene-weg 42, Northdene, Vanderbijlpark, 1913, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Moonriver on Vaal is 'n gesellige huis op die rivierfront wat rustige verblyf in Vanderbijlpark bied. Die huis bied ook direkte toegang tot die Vaalrivier wat net 30 m vanaf die huis se stoep is, en dus waterentoesiaste en visvangliefhebbers se droom is.
Die vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. DIe tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitarea met tafelsokker. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die rivier wat 'n boothawe en jetty het. Saans kan hulle na die uil luister of hul ore spits vir die jakkals se gehuil.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Moonriver on Vaal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 1
Ligging
- Northdene-weg 42, Northdene, Vanderbijlpark, 1913, Gauteng
- Gaste dink Moonriver on Vaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northdene-weg 42, Northdene, Vanderbijlpark, 1913, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom