Moramba Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 103
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Felicity K - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect location!
Johanna W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie teleurstellende verblyf.
Lees meerAmé G - Apr 2023
Algehele gradering
Nice cottage, nice location.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Sive N - Mei 2021
Algehele gradering
Good.
Moramba Cottage se terugvoer
Hi Sive, thank you for staying with us and for the valued feedback! Hope to see you again next time!
Sonia T - Okt 2019
Algehele gradering
Pieter en Ester is baie goeie eienaars.
Lees meerAbrie S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld verblyf naby die lughawe. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.
Randi P - Jul 2018
Algehele gradering
Comfortable, convenient and affordable!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, gerieflik en bekostigbaar!
Ons het 'n awesome tyd by Moramba Cottage gehad! Volledig toegerus en spasie. Lieflike buite-area en veilige parkeerplek. Ons sal beslis weer volgende jaar kom kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Moramba Cottage se terugvoer
Thank you so much for the kind feedback. We look forward to welcoming you back.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Christian Jacobus C - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en tuis gevoel, alles wat nodig is, hou van die ekstras soos DVD's en boeke.
Juanita K - Apr 2018
Algehele gradering
Especially enjoyed the shower, the mirror and desk in room.
Moramba Cottage se terugvoer
Thank you so much for the kind feedback, Juanita. We look forward to welcoming you back.
Donovan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Hassle free book in.
Wade L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en professioneel.
Moramba Cottage se terugvoer
Thank you for the lovely review Wade.
We hope to see you back again next time.
Gerda G - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Mandy R - Jul 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Moramba Cottage se terugvoer
Beste Mandy,
Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete,
Pieter en Ester
Newton D - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik en baie vriendelik en gasvrye eienaars.
Moramba Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Newton. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Winnie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Moramba Cottage se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering Winnie. Ek hoop ons sien julle volgende keer weer.
Groete,
Pieter & Ester
Pierre S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en alles wat jy nodig is reeds daar.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Francois G - Jul 2016
Algehele gradering
Baie mooi binne maar buite benodig aandag.
Mario B - Mrt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Moramba Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Lindie. Hoop om julle weer te sien as julle die kant toe kom.
Groete,
Pieter & Ester
Johannes G - Aug 2014
Algehele gradering
'n Raserige gebied, maar anders baie lekker.
Erika C - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet en gerieflik gevind!
Dawie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons sal verseker weer daar gaan bly, want die ligging is naby alles waar ons moes wees.
Karen W - Jan 2014
Algehele gradering
I really enjoyed the cottage - we will be going back in the near future.
Leonie S - Jan 2014
Algehele gradering
Werklik baie aangename verblyf en sal met graagte weer van hul diens gebruik maak.
Ricky G - Des 2013
Algehele gradering
Lovely place
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agtstelaan 4, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom