Morganbaai Akkommodasie by Morgan Bay Caravan Park | LekkeSlaap
+37

Morgan Bay Caravan Park

2 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Incarha Rylaan, Morganbaai, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R290 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Morgan Bay Caravan Park is op die Inchara-strandmeer se oewer in Morgansbaai geleë. Hier kan jy kamp opslaan onder 'n skaduboom met beeldskone strande net 'n kort entjie stap hiervandaan.

Die karavaanpark bied 14 staanplekke met 'n uitsig oor die strandmeer en 17 staanplekke wat nié op die rivieroewer geleë is nie. Elkeen van die staanplekke het kragpunte, piekniektafels en braaigeriewe en dis na aan die dames- en mans-ablusieblokke wat daagliks skoongemaak word. Daar is ook wasmasjiene en tuimeldroërs wat met munte werk. 'n Lieflike rolbalbaan is in die hartjie van die karavaanpark gele:e en alle besoekers word hartlik verwelkom.

Morgansbaai is 'n kusdorpie aan die Wildekus, slegs sowat 85 km vanaf Oos-Londen. Die dorpie word omring deur 'n lang ongerepte strand en asemrowende kranse en gaste het hope doendinge om van te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Morgan Bay Caravan Park
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 437 Incarha Rylaan, Morganbaai, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Morgan Bay Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R290
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R290
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Incarha Rylaan, Morganbaai, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOoP6KaT6A9cZY8arqYhBQf4IbbCaiBB36AqqaYYr1WD9ESuwMk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R290  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 437 Incarha Drive Morgan Bay 5260 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.706423634063 28.343887892899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za