Morgan Bay Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die gesinsvriendelike Morgan Bay Hotel bied gerieflike verblyf in ’n ontspanne seekantligging aan die Wildekus, net 45 minute se ry van Oos-Londen in die Oos-Kaap af. Die hotel skuil tussen ’n lang, ongerepte strand en asemrowende kranse.

Dié verblyf het 'n uitstekende ligging, net 'n kort entjie van die strand en warm Indiese Oseaan af. Gaste het 'n keuse tussen 40 smaakvol versierde kamers wat Deluxe kamers, kamers met 'n see-uitsig, 'n gedeeltelike see-uitsig, sonder 'n see-uitsig en gesin-suites insluit.

Ons bied ook kamers wat met mekaar kan skakel vir gesinne en bababedjies op versoek. WiFi is in die gemeenskaplike areas beskikbaar.

Gaste kan ’n Kontinentale ontbyt en vyfgang-aandete in die eetkamer geniet, of kan kies om die patio te eet wat oor die tuine en die Indiese Oseaan uitkyk. ’n Alternatiewe restaurant en kroeg bied ’n uitgebreide spyskaart vir ontbyt, middagete, teetyd en aandetes wat regdeur die dag bestel kan word. Ons het 2 gelisensieerde kroeë, onder andere ’n kroeg slegs vir gaste, en kelners is regdeur die dag beskikbaar om bestellings te neem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Morgan Bay Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za