Opsomming van Resensie
Rothea G - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderlik, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.
Riëtte G - Jan 2020
Gemiddeld
Uitklok te vroeg.
Charlene V - Jan 2020
Gemiddeld
Kort maar lekker.
Anel H - Jan 2020
Gemiddeld
Ons het gedink ons was in die Kaap met die beautiful druiwe priële en geboue!
Rina H - Okt 2019
Gemiddeld
Kinder-vriendelik en privaat.
F.s.drake D - Sep 2019
Gemiddeld
Good value for money. We had a good night's rest and a safe trip back home.
Wiaan E - Aug 2019
Gemiddeld
Die verblyf oor die algmeen was goed.
Lees meerMorgenzon's terugvoer
Goeiedag Wiaan,
Baie dankie vir die terugvoer en evaluering wat jy vir ons gegee het.
Ek moet eerlik wees - ek verstaan nie jou sin nie. Jy noem dat die "nie smaak nie, dit was baie lekker maar vir wat ons gekry............"
Eerstens moet ek dit noem dat julle nie ontbyt saam met jul akkommodasie bespreek het nie. Ons het die vorige aand toe julle ingeboek het vir jou eggenote gevra of julle dalk gaan ontbyt eet die volgende dag en sy sou ons nog in kennis gestel het.
Nietemin - Morgenzon vra vir 'n volledige ontbyt R85 per persoon wat die volgende insluit:
* Onbeperkte koffie, tee, en sap;
* Yogurt en/of melk met 4 verskillende graankosse met rosyne ens. ekstra;
* Volledige warm ontbyt wat eiers, spek, worsies en tamatie insluit. Ek sal ingaan op die saak dat julle blykbaar nie spek gekry het nie en ook nie 'n gebakte tamatie nie.
Dit is jammer dat julle dit nie onmiddellik onder die aandag van die eienaars gebring het nie - hulle kon daar en dan iets aan die probleem gedoen het.
Morgenzon waardeer egter enige terugvoer - positief of negatief. Ons gee aandag aan alle fasette van enige terugvoer.
Ons hoop om julle binnekort weer by Morgenzon te ontmoet.
Vriendelike groete
Die Morgenzon Span
Piet B - Aug 2019
Gemiddeld
Baie nice.
Nicky P - Jan 2019
Gemiddeld
Nie geskik vir enkelreisigers nie.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Not for solo travellers.
Great for a destination wedding or conference but I didn’t feel like it served well as a guesthouse. Very little communication from hosts, quick key handover on arrival and then nothing. There’s no dinner and as I was travelling alone and no car, it was not convenient. I could hear the people talking in the room adjacent to mine which isn’t great. It is served well by Uber as it is next to the Wonderboom airport. On check out - nobody to be found - so just ended up leaving my room key on a desk.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Morgenzon's terugvoer
Good day.
Thank you for the review - always good to receive some back feed. As hosts, we respect guests want their privacy, we do a quick check-in as they continue with the things they have to do. Being a guesthouse, we do not serve dinners, except on request. With reference to the car, we do not have a guesthouse car for guests to use, although Uber is available. As for the guests next to your room, we provide the contact number of Morgenzon in every room for you to inform us about the situation, we would have discussed this with the other guests and asked them to lower their voices. When you checked out, I was in the office till 07:45 but had to quickly deliver something at Wonderboom Airport.
Please accept our apologies for this and thank you again for the review - we surely will give attention to matters applicable.
Kind regards,
Morgenzon team
Pierre J - Okt 2018
Gemiddeld
Was a lovely, peaceful stay.
G P - Aug 2018
Gemiddeld
Netjies, gerieflik en bekostigbaar.
J J V - Jun 2018
Gemiddeld
Lovely guesthouse with excellent service.
Lees meerCharlot Engels Z - Jan 2018
Gemiddeld
Beautiful place in perfect location close to airport.
Johann V - Okt 2017
Gemiddeld
Voel soos 'n stukkie Kaap in die middel van Pretoria. Die rustige atmosfeer en pragtige tuine is 'n bonus!
Lees meerMiekie H - Jan 2017
Gemiddeld
Awesome!
Roelof H - Sep 2016
Gemiddeld
Skoon, mooi, vriendelik, goeie kos.
- Kapasiteit: 59 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 12 Lughawepad, Cynthiavale AH / Doornpoort, Pretoria, 0138, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom