LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ellen P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Loutere rusgenot. Fantastiese diens en goeie fasiliteite. Ons is op die hande gedra deur almal, veral die ontvangsdame. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lazindie H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Comfortable and relaxing. A lovely property with beautiful gardens and a comfortable room. The staff are welcoming and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Pragtig, skoon, veilig, goed geleë, goed toegerus. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Goeie more Mariette, Baie dankie vir jou mooi woorde in jou kommentaar. Ons waardeer opreg en hoop om julle weer te sien! Groete, Jeanine Morgenzon Gastehuis

Rene M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Heerlike oornagplek. Ons het oorgebly vir 'n troue en dit was alles wat ons nodig gehad het. Daar is 'n heerlike speelarea vir klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Goeie more Rene Baie dankie vir jou pragtige review, ons waardeer. Groete Morgenzon Groep

Ralton L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Definitely returning next year. Beautiful building, stunning garden with pool, convenience of a restaurant on the premises. Absolutely had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maarten
Morgenzon
Good afternoon Ralton and family, Thank you for staying with us at Morgenzon. Hope to see you soon again. Kind regards, Morgenzon Team!

Estelle V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Mei 2026

Pragtige omgewing met 'n rustige atmosfeer. Morgenzon is geleë in 'n pragtige, boomryke omgewing met 'n heerlike rustige atmosfeer. Die kamers is baie goed ingerig en ons het alles gehad wat ons nodig het. Ek kan dit beslis aanbeveel. Goeie kommunikasie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Maarten
Morgenzon
Goeie more Estelle Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Morgenzon! Hoop om julle gou weer te sien. Groete Morgenzon Span.

Petra N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Goed. Restaurant moet beter kos voorsien. Geen braai soos op advertensie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Maarten
Morgenzon
Good day Petra. Thank you for the review. As your review was in Afrikaans, I will reply in Afrikaans. Volgens u kan die restaurant beter kos voorsien. Ons kry oor die algemeen baie goeie terugvoer oor ons spyskaart. Ons is egter oop vir enige voorstel en sal dit waardeer indien u ons kan lei in hierdie opsig. Ten opsigte van die braai. U het die aand van die 10e en die 11de April hier by Morgenzon oornag. Dit is 'n Vrydag en Saterdagaand. Ons adverteer nerens dat ons op daardie aande braai nie. Ons braai elke Woensdagaand vir ons bekende en heerlike Steakaande. Dit sal waardeer word indien u ons moontlik kan kontak om dit te bespreek. Ons hoor graag van u! Mooi dag, Morgenzon span

Eddie D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.8
Mrt 2026

Baie lekker rustige atmosfeer. Die akkommodasie was goed gewees. Alles was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Maarten
Morgenzon
Good morning Eddie, Thank you for your review. Kind regards, Morgenzon Team!

Anja C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Salig en pragtig. Baie lekker gebly, uit die stad se geraas, pragtige plek en baie vriendelik ontvang. Ons dogter is op Onderstepoort en ons is so bly dat ons Morgenzon ontdek het, dit is net 5 min se ry tot by haar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Practical, clean. Very nice place, awesome onsite restaurant. The food is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Good morning Lionel, Thank you for your good review! Much appreciated. Kind regards, Jeanine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 12 Airport Road, Cynthiavale AH / Doornpoort, Pretoria, 0138, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzViZTA1LTQ1ODUtNDk5Ni1iMmQzLTU1YzI3OGVjNWM4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Plot 12 Airport Road Cynthiavale AH / Doornpoort 0138 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -25.650148873268 28.218476325274
Soek in 'n groter streek