Morning Glory Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
- Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.

- Kinders tussen die ouderdom van 3 - 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

- Tieners van 12 jaar en ouer betaal dieselfde tarief as volwassenes.

- Daar is 'n gelisensieerde kroeg.

- Etes is nie by die tarief ingesluit nie en moet 24 uur voor die inklokdatum gereël word. Etes is direk aan Morning Glory Cottages met inklok betaalbaar.

Geen addisionele gaste sal in die kamer toegelaat word bo die aantal gaste waarvoor dit slaapplek bied nie.

Gaste moet 24 uur voor die tyd bevestig wanneer hul gaan aankom om seker te maak dat daar iemand is wat hul kan ontvang en na die kothuis of kamer wys.



- Die plaasontbytmandjie is R100 per volwassene en moet direk by die instansie betaal word.

- 'n Piekniek-braaimandjie is R160 per volwassene en moet direk by die instansie betaal word.

- Kinders tussen 3 - 11 jaar kry 50% afslag op alle etes.

- Daar is gratis WiFi by die kroeg en lapa.

- Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat daar beperkte selfoonopvangs is.

- Alle etes moet 24 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Morning Glory Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za