Pretoria SSB Akkommodasie by Morning Star Express Hotel | LekkeSlaap
+14

Morning Star Express Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 318 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visagiestraat 327, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R925 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Morning Star Express Hotel is 'n uitstekende keuse vir mense wat op soek is na bekostigbare en gerieflike verblyf in Pretoria se sakekern.

Hierdie hotel bied verskillende kamers, daar is standaard-dubbelkamers, strandaard-tripelkamers en gesinskamers. Geriewe in al die kamers sluit die volgende in: lugversorging, en suite-badkamers met storte, klein platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, kluise en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die maaltye by die hotel is heerlik, ons het 'n restaurant met 'n volledige aandete-buffet met die fokus op plaaslike kookkuns. Daar is ook volledige Engelse ontbyt-buffet wat elke oggend verskil, sodat gaste wat langer by ons bly 'n goeie verskeidenheid ontbytdisse ervaar.

In die sitkamer is daar 'n verskeidenheid plaaslike en ingevoerde alkoholiese verversings teen billike pryse asook 2 LCD-TV's vir die sport-entoesiaste.

Die hotel is die ideale basis vir 'n goeie nag se rus, 'n stewige ontbyt en 'n rustige aandete na 'n opwindende dag in Pretoria. Sedert 2010 het die hotel van krag tot krag gegaan en 'n gunsteling-bestemming geword onder staatsamptenare, besigheidsreisigers, liefdadigheidsorganisasies, parastatale en toeriste van die wêreld oor.

Kenmerke

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Morning Star Express Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Visagiestraat 327, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Morning Star Express Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R925
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R925
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 318 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visagiestraat 327, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMjlhNjhmLWM0Y2YtNGY1OS1iMDg0LWMwODY5ZWRhZjAxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R925  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 327 Visagie Street Pretoria 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.752120752115 28.194777667523
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za