2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Morningside Apartment 6B bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n rustige tuinwoonstel in Groenpunt. Die woonstel is smaakvol versier en in die tuin van ’n woonstelblok geleë. Die woonstel het dubbeldeure om die natuurlike lig te laat instroom.
Die oopplan-woonstel beskik oor 2 enkelbeddens, ’n badkamer met ’n stort, ’n sitarea en ’n kombuisie. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het ook lugversorging en WiFi.
Die eenheid is naby restaurante, kroeë, winkels en verskeie besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Kaapstadstadion, KIKS, Groenpuntpark, Seepunt Promenade en Seinheuwel. Let daarop dat veilige parkeerplek nie op die perseel beskikbaar is nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dat dit dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Morningside Apartment 6B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang