Morrie's Place InTown - Guest Room
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
De Villiers Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Francois B - Feb 2024
Algehele gradering
De Villiers was regtig 'n goeie gasheer.
Morrie's Place InTown - Guest Room se terugvoer
Hello
Baie dankie, was lekker om julle hier te verwelkom. Julle is enige tyd welkom en sal gerus aanbeveel.
Gerhard F - Okt 2023
Algehele gradering
Groot kamer, geriewe vir kosmaak.
Morrie's Place InTown - Guest Room se terugvoer
Baie dankie, was lekker om julle hier te verwelkom het.
Cynthia B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige, stil woongebied, mooi uitsig. Net die regte plek om jou batterye te kon herlaai.
Morrie's Place InTown - Guest Room se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle was baie goeie en lekker gaste. Mooi dag.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom