Somerset-Wes Akkommodasie by Morton Manor | LekkeSlaap
+77
+77

Morton Manor

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morton Manor @ Schapenberg Farm, Einde van Via Appia-weg, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17

Beskrywing

Morton Manor is in Somerset-Wes geleë en was eers die tuiste van H.V. Morton, 'n legendariese reisskrywer wat bekend is vir sy beriggewing van die opening van Tutankhamen se graf. Gaste kan rustig hier ontspan.

Die verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat die Morton Manor Cottage, Willies Cottage en Deluxe Apartment insluit wat altesaam slaapplek vir 7 gaste het. Al die eenhede het gemaklike beddens, badkamergeriewe en selfsorgfasiliteite.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in.

Morton Manor is in Somerset-Wes geleë, 2,4 km van die wynlandgoed Lourensford en Vergelegen, 10 minute van Erinvale Gholfbaan en 5 minute van die Vergelegen Medi Cross af. Ons is ook 28 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. 'n Verskeidenheid restaurante kan binne 3 km gevind word, insluitend Waterkloof Restaurant en Wine Estate. Die Stellenbosch-wynroete is 15 minute motorrit weg, en die Strand se strandfront is 'n 10 minute motorrit weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Morton Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Morton Manor @ Schapenberg Farm, Einde van Via Appia-weg, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morton Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morton Manor @ Schapenberg Farm, Einde van Via Appia-weg, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhOWYzOWNiLTI5NzktNDgxZi04YWQzLTAwOTQxMDJmMmQ5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Morton Manor @ Schapenberg Farm End of Via Appia Road, Rome Glen 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.086842 18.870548
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za