Morulana Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 2 nagte of langer is (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Morulana Guest House is in die stylvolle voorstad, Glen Marais, in Kempton Park, oorkant 'n parkie geleë, en is 5 minute se stap na 3 winkelsentrums met baie restaurante, banke en winkels. Dit is ook net 10 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 30 minute vanaf Sandton en Pretoria. Morulana is halfpad tussen Johannesburg en Pretoria.

Die gastehuis het 7 en suite-slaapkamers met hulle eie ingange, met DStv, yskas en gratis WiFi. Morulana word bedryf op 'n B&B-basis, maar aandete kan gereël word. Die kamers is ook toegerus met komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.

Smullekker tuisgemaakte ontbyte word daagliks bedien. Gaste kan lekker langs die swembad ontspan of 'n skemerkelkie op die dek geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Morulana Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R870 R783 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 2 nagte of langer is (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za