Mossienes Cottage

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Willem V
1 nag
5.0
Mei 2025

Aangenaam. Baie aangename plekkie, rustig en veilig. Aangename verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

I will book again. It was a pleasant stay, close to all shops and very neat and quiet. I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2025

Die troue wat ons bygewoon het, was aangenaam. Het okei gebly. Het al beter waarde vir geld gekry in Oudtshoorn self. Kan dalk aircon installeer vir die verskriklike hitte en ook werk aan hul netheid. Ons moes self skoonmaak (toilet was vuil, mikrogolf was vuil, die stort het mif aanpaksels gehad, en die kombers wat ons verskaf was, was nie skoon nie). Verder was dit aangenaam. Ons het ons 8 maande baba ook by ons gehad en dit was ongemaklik met die hitte, maar indien hulle opskerp met die bogenoemde punte, dalk bly ons weer by hulle.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cecelia F
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Nie baie plesierig om na 'n lang reis in koue water te stort nie. Née. Stortwater was koud, geyser temperatuur baie laag gestel.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Pieter
Mossienes Cottage
Hello. Jammer julle het nie gepraat nie. Ek het immers gesê julle moet praat as daar iets skort. My tuinman het die geyser verkeerdelik afgesakel. Ek vra om verskoning. Netheid, veiligheid en ligging het niks met koue water te doen nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Pieter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214032203535ac355260feadfb5a3dd7c898a9d399b97f21aabcdc083007f5eb00aa7f2402f4e74520bfc3d310de55edbb0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 38 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.6081586 22.2041641
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang