- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Motozi Lodge, Off the R104, 11 km from Hartbeespoort, 0001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Motozi Lodge is 'n rustige bosveld-toevlugsoord in die Hartbeespoortdam-area. Motozi bied gemaklike verblyf in goed toegeruste selfsorg-lodges. Die lodges is ideaal vir 'n naweek- of middelweekwegbreek vir 'n gesin of groep vriende, of 'n sakereis.
Die lodges is geleë in pragtige tuine met manjifieke uitsigte en bied elk slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Elke lodge het 'n sitarea, 'n TV met OpenView-kanale, 'n patio, 'n eetarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n aangewese braai-area.
Daar is 4 identiese Sparrows Nest-kamers, wat elk slaapplek bied vir 'n maksimum van 3 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed wat op versoek in 3 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n TV met OpenView, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die Sparrows Nest-kamers het nie selfsorggeriewe nie en word dus gewoonlik as addisionele kamers bespreek vir groepe wat ook die Kingfisher- of Bee Eater-lodges bespreek het.
Linne en handdoeke word voorsien.
Die lodge spog met 2 swembaddens, 'n trampolien en is net 'n kort rit vanaf Hartbeespoortdam, wat 'n oorvloed restaurante en besienswaardighede bied.
Die lodge is naby Noord-Johannesburg, Centurion, Pretoria en Rustenburg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Xander Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Motozi Lodge, Off the R104, 11 km from Hartbeespoort, 0001, Gauteng
- Gaste dink Motozi Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Motozi Lodge, Off the R104, 11 km from Hartbeespoort, 0001, Gauteng
Sien kaart- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang