8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Moulin Manor bied veilige, gerieflike en billike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie genaamd Machadodorp. Dit is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin of diegene wat net op soek is na 'n stil wegbreeknaweek. Moulin Manor is ook lekker naby 'n hele paar puik kunsvlieghengelplekke en Milly's Farm Stall.
Die huis kan gemaklik tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 4 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof met 'n oond en 'n eetkamerstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Moulin Manor het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang