Naboomspruit Akkommodasie by Mount Amanzi Game Lodge - Limpopo | LekkeSlaap
+29

Mount Amanzi Game Lodge - Limpopo

84 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Amanzi Plaas, Limpopo, Mookgophong/Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mount Amanzi Game Lodge in Limpopo is 170 km noord van Pretoria en 24 km wes van Mookgophong/Naboomspruit af.

Verblyf word in 15 luukse selfsorg-chalets met lugversorging, 3 wittebrood-suites, 2 vissershuisies en 30 karavaanstaan- of kampeerplekke.

Elke chalet bied slaapplek aan 4 gaste en die eenheid beskik oor 2 slaapkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas, wasbak, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea en braaigeriewe.

Die Wittebrood-suites bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook lugversorging, 'n sitarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Vissershuisies bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dié eenheid Dié eenhede het nie elektrisiteit, beddegoed, eetgerei, 'n yskas, stoof, mikrogolf of kookgerei nie. Die gasverwarmer is slegs om te stort. Daar is net beddens met matrasse. Daar is 'n buitekombuis onder 'n dak en 'n boma om te braai. Gaste kan hul eie kragopwekkers saambring. Die vissershuise is slegs met 'n 4x4-voertuig bereikbaar.

Die kampeerterrein bied 30 afsonderlike staanplekke, 'n ablusieblok en 'n klein kombuis.

Verdere geriewe op die perseel sluit 'n swembad met koue water, 'n vermaakarea met pooltafels en DStv en 'n gelisensieerde kroeg en kroeg-middagetes in. Gaste kan ook visvang of lugbal en verfbal speel. Die trou-venue en kapel het plek vir 56 gaste. Die venue akkommodeer ook jaareindfunksies en verjaarsdae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 84 resensies vir Mount Amanzi Game Lodge - Limpopo
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Mount Amanzi Plaas, Limpopo, Mookgophong/Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Mount Amanzi Game Lodge - Limpopo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Amanzi Plaas, Limpopo, Mookgophong/Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2OTgxMWVlLTQxYTItNDE4YS1iNmJlLTUxOTZiNTQ4YmRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 84 5 1 4 Plaas Mount Amanzi Limpopo 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.458388888889 28.547694444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za