LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Carmel Safari Lodge | LekkeSlaap
+14

Mount Carmel Safari Lodge

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Mount Carmel Safari Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Charlene L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en lieflike groot kamers.

Die gasheer het 'n familie-reünie gehad, maar tog het hy ons by hul kuier betrek. Hulle het ook vir ons die verste kamer gegee sodat ons nie die geraas van hul kuier kon hoor nie. Die kamers is lieflik, ruim en baie skoon. Hul het selfs sover gegaan om ons ontbyt vroeg-vroeg reg te hê, sodat ons weer in die pad kon val.

Riaan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V
Enkelreisiger

Baie mooi, baie gerieflik en baie spasie

WiFi word geadverteer in die kamers, daar is slegs WiFi in die lapa-area. Televisie met DStv word geadverteer geen TV of DStv in kamers slegs in Lapa. Ontbyt word geadverteer word gevra hoe laat soek jy ontbyt, 07:00 is te vroeg en ons is beskuit aangebied vir ontbyt. Die plek is baie mooi baie gerieflik maar dink die fokus punt lê op jagters en op buitelandse besoekers, nie die een ou wat nou en dan daar kom slaap nie.

Dirk P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk P
Saam met vriende

Meer gemik op jagters en nie oornagkliënte nie.

Ontbyt was ingesluit, maar was nie bedien nie. Koffie en beskuit was vroeg aangebied, maar nie bekikbaar nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31 Mount Carmel, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwNmM3Nzc0LWIwNDctNDhiNC05OTA5LTNlMjM0OTVlMWU0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 R31 Mount Carmel Danielskuil 8405 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -27.9840707 23.6080606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!