Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Road Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountweg 33, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mount Road Accommodation bied selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) en is net 1 km vanaf Nelson Mandelabaai-stadion, en 6 km vanaf Broadwalk Casino. Dit is dus die ideale ligging vir gaste wat naby versekeie besienswaardighede wil wees en wat die stad wil verken.

Verblyf word in 2 selfsorgwoonstelle genied, in die eerste woonstel is daar slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Albei die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, lessenaar en 'n platskerm-TV en daar is gratis WiFi. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Die tweede woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n bank en 'n platskerm-TV. Daar is veilige, gedeelde parkeerplek agter 'n hek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 12

Jaar gelys 7

Ligging

  • Mountweg 33, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountweg 33, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbbf59e3ce832b48e82aac11c7dfad49b182c2aa3219b1f9742e446bd07081a7c532f3551fbcded525482c157ec42207cb45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 33 Mount road Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9486961 25.6016438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem