Mount Royal 16
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopjeweg 8, Morningside, 2057, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mount Royal 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Dit is 'n bekostigbare opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping en 'n leefarea, kombuis en badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium.
Die kompleks is na aan Sandton City en Nelson Mandela Square wat dit die ideale basis maak vir gaste wat inkopies wil doen of uit wil eet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kopjeweg 8, Morningside, 2057, Gauteng
Sien meer verblyf in Morningside Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopjeweg 8, Morningside, 2057, Gauteng