Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Serene

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Glenda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Mount Serene
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rudi S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beslis die beste wegbreek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette E
Gesin met tieners

Rustige unieke ervaring.

Ons het baie lekker gekuier, dit was 'n unieke ervaring om in so 'n ou trein te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon naby Pretoria en Johannesburg, 'n lavenis vir die siel.

Mount Serene is 'n pragtige plekkie naby Pretoria en Johannesburg. Dit is perfek vir 'n vinnige naweek wegbreek. Die natuurskoon en stilte is wonderlik om jou batterye te herlaai. Ek sal dit hoogtens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G
Saam met vriende

Baie lekker. Kan Mount Serene aanbeveel.

Lekker om weer in 'n trein te slaap. Die trein is baie mooi gerestoureer. Kombuis is volledig toegerus. Unieke ondervinding vir die kinders om in 'n trein te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reandre L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reandre L
Gesin met klein kinders

Lekker rustige verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met vriende

Gemaklik en veilig.

Die trein was interessant en gemaklik vir 4 van ons. Die swembad was 'n wenner om in af te koel en dit is stil met 'n goeie uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Without a doubt we'll be back soon.

A very unique experience, the carriage is just about completely original and brings back memories of train travel many years ago. Everything we needed was there, and the bed was very comfy. I was woken by the sweet sound of swallows chirping outside the window. For bird lovers, this destination is fantastic with birds around us all day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb3c9f115d75242180543bac87bef79ffafdf764962977115ea8a3fa162a4af8f920d24f8deb26822efcf12f0ff20ab052f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Mount Serene Rustenburg Road R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.858844613431 27.356740236282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem