Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
- Kapasiteit: 116 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort is 'n pragtige oord in 'n inheemse reënwoud op die Panoramaroete, 22 km buite Pelgrimsrus. Dit is ideaal vir 'n rustige en ontspannende wegbreek en die tuiste van die samango-aap wat slegs in die Amasone en reënwoude voorkom.
Hierdie lodge bied verblyf in selfsorg-chalets, gesinsuites met 'n stoep vir 4 en suites vir 2 wat 'n privaat stoep of 'n balkon het. Die Koningsuites het elk 'n koninggrootte-bed met 'n sitarea. Die gesinsuite het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.
Die gastesuites het elk 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie het. Daar is 11 kothuise met slaapplek vir 6 gaste en 9 kothuise met slaapplek vir 4 gaste. Elk van die kothuise het 'n leefarea wat 'n sitarea en 'n kombuis het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi in die eenhede, sowel as in die gemeenskaplike areas.
Die troeteldiervriendelike huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oord het 11 geakrediteerde staproetes waarvan sekeres na watervalle lei. Die Knysnaloerie en bloukuifloerie skuil om elke hoek en draai van die reënwoud. Vlieghengel is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
- Gaste dink Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 116 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga