Mountain Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Cabin is 'n pragtige selfsorg-houthuisie wat in die Winterhoeberge in die Tulbagh-wynvallei geleë is. Dié houthuisie het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die stad.

Die chalet het 2 slaapkamers en 2 badkamers sowel as 'n buitestort. Die hoofslaapkamer in die solder-area het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-styl en suite-badkamer. Die tweede kamer is op die grondverdieping en het 2 enkelbeddens. Die badkamer met 'n losstaande bad en 'n aparte toilet is op die onderste verdieping. Die oopplan-kombuis en -sitkamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die sitarea lei na 'n terras wat rondom die huis strek. Hier kan gaste sit en die uitsig op die berge geniet, of kyk hoe die springbokke onder in die vallei kom wei.

Braaigeriewe is op die perseel vir 'n laatmiddag- of aandbraai beskikbaar. Daar is 'n aparte kuierarea by die voetpaadjie af waar gaste kan ontspan en die atmosfeer geniet. Daar is ook 'n kleiner rivier wat by die hut verby vloei en 'n vreedsame atmosfeer skep. Witzenberg het 'n funksielokaal met 'n buiteswembad waar die jongspan kan baljaar. Die plaas word ook nou en dan deur springbokke en gemsbokke besoek wat jy van die terras af kan dophou.

Mountain Cabin is 'n entjie se ry van verskeie natuurreservate, en 15 minute vanaf Tulbagh, Wolseley en Ceres met hul verskeidenheid buitelug-doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za