Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Fly Fishing

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Mountain Fly Fishing
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alexis D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a beautiful place, was exactly the break we needed.

Such a beautiful place, was exactly the break we needed. Next time we're bringing all the friends along.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrystal P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te kort! Hehe.

Ek moes laaste minuut vir werk deurkom van PTA af. Ons het verdwaal a.g.v. Google 8 uur die aand maar toe ons eventually Josie bel, het sy dadelik haar foon opgetel en gehelp met 'n pin drop ens. Anders as dit, was ons baie beïndruk en kan nie wag om terug te kom nie. Bly ons die plek ontdek. Sien gou weer vir seker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, vooraf kommunikasie en ontvangs was baie goed.

Net ter inligitng vir besoekers: Malachite Cabin is baie oulik, net jammer dat Malachite se dam nie ge-stock is nie. Geen koffiebekers. Maak seker julle bring genoeg brikette vir braai, en dat die braai wel by die cabin is met aankoms. Geen kos beskikbaar, selfs nie by die 'kroegie', naaste dorp is 40 min se ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Kobus,
Thank you for your review.
We do have four green coffee mugs hanging on hooks you did see them in the kitchen.
Our accommodation is only self catering we do not serve any food unless prior arrangements are made.
The dams were stocked in November.
I apologies for the braai not being at the cottage it was used at another cottage and not returned.
Regards
Josie

Mountain Fly Fishing
Imraan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan D
Gesin met klein kinders

Great stay.

My family and I really enjoyed the stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amrie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amrie E
Gesin met klein kinders

Horrible!

I absolutely feel we paid way too much for what we got. If you have no electricity, no plugs not even the solar lights worked, then I actually don't know what we paid for. The whole cabin smelled like gas. I will not recommend to anyone nor will I ever stay there again. I had 2 old people staying with us and they had no lights to even go to the bathroom in the evening. It was absolutely horrible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Amrie,
Thanks your your review.
I apologies for the inconvenience caused.
This has never ever happened before.
I don't understand why you didn't complain to management we would have sorted the problem out.
Johannes came to light the donkey boiler early Saturday morning and again in the afternoon and you where all sitting out sit you did mention anything to him either.
On Monday evening when I phoned you after reading the review you told me that you where too busy you could let me know. We had chatted on WhatsApp earlier in the week you could have just sent me a message to tell me about the lights.
Regards
Josie

Mountain Fly Fishing
Marina G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos, rustige atmosfeer, natuur op sy beste. Baie netjies onderhou en die azaleas blom in oorvloed.

Pragtige, skoon houthuisie. Ons het vir die tweede keer in Malachite gebly. Die huisie is baie privaat en jy is glad nie bewus van ander mense nie. Baie goed geleë om die res van Magoebaskloof se voëlkykplekke te verken. Baie voëls by die damme en heerlike wandelroetes. Geniet elke keer die bird hide!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisan V
Saam met vriende

Huisies is skoon en netjies. Omgewing is pragtig. Sal beslis weer kom kuier.

Ons het 3 van die 4 eenhede gehuur. Omgewing is pragtig. Fasiliteite goed. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle M
Gesin met klein kinders

Netjies en mooi, maar kommunikasie is nie goed nie.

Dit was baie mooi en netjies, maar dit is belangrik dat jou gaste vooraf weet dat daar geen krag is nie, ons het twee baie klein kindertjies en was eers omtrent 3 dae voor ons sou inklok ingelig dat die eenheid hardloop op sonkrag en daar is geen kragpunte in die huis nie. Oor die algemeen gee ons glad nie om daaroor nie, maar ons moes vooraf daaroor ingelig geword het veral omdat ons twee kleintjies het sodat ons die nodige reëlings kan maak. Die hoofslaapkamer se stort bied ook nie warm water aan nie, die huisie word gestook met 'n donkie en al die ander badkamers en krane het warm water gehad, maar nie die hoofslaapkamer se stort nie. Andersins, is die huisie baie mooi en netjies en ideaal om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Chantelle,
Thank you for your review.
If you go to the description of the Loggers Cabin it does mention that there are only solar lights, and no electricity.
We had guests staying before you booked in and after you left, and no one complained about the shower. We will attend to it.
Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en romanties.

Mountain Flyfishing is 'n besonderse mooi plekkie wat besoekers kans gee om die natuur te geniet. Die woon-eenhede is almal ver van mekaar en bied 'n pragtige uitsig oor die plantasies en foreldamme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ondervinding.

Baie vriendelike en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert L
Gesin met klein kinders

Rustig, stil,

Vriendelike diens. Goed toegerus. Baie hout was 'n bonus. Yskas maak nie lekkker koud nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Gert,
Thank you for your review we appreciate it.
I apologise for the fridge not getting cold, it has been sorted out it was short of gas.
Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Simone B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone B

Very pleasant stay, beautiful location!

Rooms are very spacious and clean. Perfect for a family break away to relax after a busy year. Josie is a friendly and helpful host. There was a generator for when municipality experienced power outages, which was fantastic. Walking paths are just a bit overgrown but still highly recommend this lovely place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laska V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Laska V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, paaie net bitter sleg en daar nie WiFi en opvangs nie.

Maar huisie baie gerieflik en omgewing pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike naweek. Alles was skoon en netjies versorg.

Die natuur, rustigheid, huisie en versorging van die terrein het bygedra tot die positiewe ervaring. Dit was sielskos. Ons is voëlkykers en die wandelroete met die twee bird hides was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L
Saam met vriende

Such a cozy cabin during the colder months, we loved our stay.

The cottages are well equiped with everything that is needed. Magoebaskloof gets cold and the cabin ensures guest are warm, toasty and comfortable. The beds in the Fish Eagle cabin are very soft and bouncy, think it needs replacing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful relaxed stay.

Thank you. Extra attention is given to ensure guests are warm enough on chilly evenings. My only concern was never finding anyone at reception to deal with check-in or so we could pay our fishing bill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Frances,
Thank you for your review we do appreciate it a lot.
I am sorry we don't have anyone working full time at reception.
Regards
Josie

Mountain Fly Fishing
Dimari G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dimari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, cozy naweek wegbreek.

Die pad na die verblyf toe is nie in so goeie toestand nie, maar verder as dit is daar niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were blown away! Such a stunning place and people!

We really enjoyed it tremendously! The house was so nice and clean and also warm. Such a lovely feel when being in the woods, peace and quiet with the most amazing view of the lake and moon! We will definitely be back soon, and.... Jim, you were the best dog ever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Thank you Karen for your review we appreciate a lot.
I am please that you enjoyed your stay and hope that you will visit us soon.
Jimmy creeps into everyone's heart.
Regards
Josie

Mountain Fly Fishing
Telanie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en omgewing

Baie mooi en netjiese, skoon plekkie, sal dit defnitief aanbeveel, baie behulpsame en gawe eienaars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imogen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imogen M
Saam met vriende

Die ligging was stunning, die a alias het geblom en dit was pragtig!

Baie mooi, die braai area was net bietjie donker, geen ligte gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, great view.

The stay was pleasant and we enjoyed our weekend. There are a number of places to visit during your stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend, mooi uitsig.

Die verblyf was lekker en ons het ons naweek geniet. Daar is 'n aantal plekke om te besoek in die omtrek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Vernon,
Thank you for your review it is much appreciated.
I am please that you enjoyed your stay.
Kind Regards
Josie.

Mountain Fly Fishing
Amy R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, well-appointed cabin in the wilderness.

The Malachite cabin is cosy and clean, looking right over its own private dam. The only small downside is that it is unfortunately not equipped with a gas stove so you can’t make tea during long power failures. I would love to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike koel plek in die berge.

Malachite cottage is die ideale wegbreekplek vir 2 persone. Rustig en stil en pragtig ingerig met alles wat jy nodig het. As die wind in die nag waai, kraak die hout effens soos in 'n boomhuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jentina N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jentina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreekplek vir mense wat stilte soek.

Loggers cabin is weg van alles en almal. Dit is nie op die riviertjie soos die ander nie, maar bied iets anders: stilte wat oorverdowend is en werklike rus en vrede. Die warmwater kom van 'n donkie af en die ligte is solar panels. Geen charger vir jou foon nie en dit is fantasties vir mense wat skryf en die naweek sonder tegnologie wil gaan. Ek sal julle weer aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Om die Loggers-hut te besoek het jy wel 'n voertuig met 'n hoër suspensie nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne H
Besigheidsreis

Ongelooflike mooi plek en baie stil en rustig.

Die plek sit in 'n stunning area. Ek moes 'n troue doen by Cheerio Gardens en Mountain Fly Fishing was naby genoeg aan als en is baie veilig. Almal is baie vriendelik. Die Pygmy cottage is net reg vir 2 en baie eenvoudig. Die paaie was net bietjie rof, maar gelukkig vir ons het ons die bakkie gehad. Daar is baie om in die area te doen en baie roetes om te stap. Josie en haar man is baie vriendelik gewees en het ons baie privaatheid gegun. Die hoofpunt was die boom swing wat uit kyk oor die dam. Min wat mens dit nog vandag kry. Ek het weer soos 'n kind in my element gevoel. Kunsvlieghengel was ook lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Leanne,
Thank you for your review, it is much appreciated. I am pleased that you enjoyed your weekend and we hope to see you soon.
Kind regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Richard B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our honeymoon. Away from everything.

So romantic, fire place, mist and mountains, and the dam just in front. Very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and room.

We loved our night at Mountain Fly fishing, the Pygmy cabin is nice and cosy and comfortable with a great view, it was cold and the fireplace inside the room was wonderful, the location in Magoebaskloof is also great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon en pragtige ligging!

Enigste tekortkominge was die gebruik van 'n donkie-warmwatersisteem wat veroorsaak het dat ons geen warm water gehad het op die Sondagoggend nie aangesien die vuur eers 8 uur gestook is. Die sisteem vermors baie water deur bykans 4 minute te wag vir warm water om deur te kom. Roete na die Loggers Cabin is nie geskik vir 'n gewone voertuig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine S
Saam met vriende

Netjies, prakties en goed toegerus met als wat en meer wat jy kan nodig hê.

Die verblyf is netjies, skoon en goed toegerus. Selfs met solar ligte was daar meer as genoeg lig. Die eienaars het gesorg dat die donkie vroegoggend aangesteek is en daar was geen probleem met warm water nie. Spesiale dank aan Josi, wat uit haar pad gegaan het om ons te akkommodeer met kragpunte in Wagtail om hare te blaas vir 'n troue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Jeanine,
Thank you for your review, it is much appreciated.
I am pleased that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Yolandi B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, stil en vir seker rus vir jou siel!

Pragtig, rustig, stil en vir seker rus vir jou siel! Sal vir seker weer Mountain Fly Fishing wil besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn-lee P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn-lee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! Ek wou sommer vir ewig bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, stil, afgeleë en absoluut die moeite werd.

Mountain Fly Fishing se eenheid was volledig toegerus met 'n lieflike stoep. Jy is omring deur groot bome, foreldamme en 'n magdom natuurlewe. Daar is kort staproetes sowel as goeie forelhengel beskikbaar op die plaas. Die grondpad na die plaas toe is glad nie sleg nie en ons kon maklik met ons stadsmotor daar uitkom. Daar was gereeld en deeglik met ons gekommunikeer en ons sal binnekort weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Ruan,
Thank you for your review it is much appreciated, I am please that you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.
Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Marius C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, goed ingerig en Josie was baie behulpsaam.

Sal hulle vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Marius,
Thank you for your review, I am pleased that you enjoyed your stay.
Kind regards
Josie

Mountain Fly Fishing
Ruan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannende atmosfeer.

Altyd baie lekker om by Mountain Fly Fishing te bly. Die blyplekke is skoon, gerieflik en baie mooi. Daar is als wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Dear Ruan,

Thank you for your review, it is much appreciated.

Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Nico J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Wonderlik ligging en baie mooi area. Laat mens verlang na die ou dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khaline W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khaline W
Gesin met tieners

A cottage gem.

We were very surprised to find this beautiful kept little cottage on the hill. Complimentary coffee, tee, sugar and milk. Fire wood is supplied. Warm water was made with a donkey. Solar panel for lights at night. Beautiful view. Clean sheets and ample blankets. Real value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Dear Khaline
Thank you for your review I am pleased that you enjoyed your stay
Hope that you will visit us again.
Regards
Josie

Mountain Fly Fishing
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesmooi, perfek geleë en alles wat jy kan benodig, is daar.

Kan beslis aanbeveel vir persone wat rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Jan,
Thank you so much for your review.
I am pleased that you enjoyed your weekend.
Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Corrie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Puik.

Dit is n fantastiese plek en puik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Corrie,
Thank you for your review.
Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Mike D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Beautiful scenery with abundant bird life.

We stayed in the kingfisher and fish eagle cottages. The cottages are well appointed and comfortable. Staff were friendly and efficient. Fishing was sporadic but did manage a couple nice fish and there was a cold front. Dams could do with a bit of clearing of weeds and brush around them. Highlight of the trip was seeing two Knysna turaco, a lifer for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Mike, Thank you, for your review.
Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Tialise V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tialise V
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gerus, met min tegnologie om ons koppe skoon te maak.

Was bietjie moeilik met my dogter wat TV wou kyk, maar ons het haar besig gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Wonderlik!

Skoon, netjies en wonderlike uitsig. Lekker gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, baie goed ingerig, alles wat jy nodig het om net te geniet en te ontspan.

Baie mooi en netjies. Asemrowend mooi en lekker 5 visvangdamme! Huisie is perfek ingerig en mens voel sommer getreat. Perfekte wegbreek om net lekker te rus ontspan en baie fun te hê. Baie dankie vir 'n special langnaweek wat ons nooit sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Dries,
Thank your for your review.
Regards,
Josie

Mountain Fly Fishing
Gustav P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie mooi ligging en lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Fly Fishing se terugvoer

Hi Gustav
Thank you for you review. I am pleased that you enjoyed your stay.
Regards
Josie

Mountain Fly Fishing
Rudolph V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek vir 'n romantiese (lang)naweek.

Die huisie was skoon en uitstekend toegerus. Dit was vir ons heerlik om met bergfietse tot in Haenertsburg te ry vir ontbyt en die uitsig in die omgewing is fantasties... en indien die weer jou dwing om binne te bly is dit selfs beter aangesien die kaggel sorg vir die perfekte atmosfeer. Haenertsburg (die dorp) is baie rustig en hartlik. Indien jy op 'n Vrydagmiddag van die suide af kom, laat dalk 'n addisionele 30-45 minute toe vir reistyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met baie goed toegeruste houthuis... Azaleas was ongelooflik mooi gewees in September.

Lekker gebly in goed toegeruste houthuis. My man het veral die vlieghengel geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jahna B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahna B

Asemrowend!

'n Stukkie weggesteekte paradys tussen die berge. Perfekte plek vir ontspan en herlaai vir 'n moeë siel en liggaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met vriende

'n MOET om te besoek!

Die uitsig vanaf die dek is asemrowend! Die gasvrou, Josie, het ons vriendelik ontvang. Die houthuis is luuks en baie goed toegerus. Die verblyf was rustig en ons kon waarlik uitrus. Ons sal definitief in die toekoms weer hier wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieth B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en rustig, ons het net ontspan en die stilte geniet.

Josie en David het ons baie welkom ontvang en was besorg oor ons rit soontoe aangesien dit baie gereën het. Hulle het ons persoonlik kom groet by ons huisie en seker gemaak dat ons alles het wat nodig is. Sal Mountain Fly Fishing beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Even B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig met baie goeie diens van die personeel.

Vir enige besoeker wat stilte, rus en vrede verlang is Mountain Fly Fishing die ideale plek om heen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia W
Gesin met klein kinders

Baie rustig op die plaas.

Ons het lekker gedraf, fiets gery en gestap en skaars iemand gesien. Die atmosfeer en die omgewing was vir ons absoluut idillies. Die daaglikse skoonmaak van die huisie was heerlik. Die rook trek 'n bietjie by die huisie in wanneer hulle vuurmaak in die donkie. Die nuwe badkamer was 'n pluspunt, maar ons het daar gesukkel omdat warm water vreeslik lank vat om daar uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike natuur, vriendelike diens en heerlik rustig weg van alles af!

As ons oor een ding iets negatief kan sê, is dit die pad in die berg in. Gebruik liewer 'n sterker voertuig met groter wiele as ons klein motortjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ampie R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ampie R
Gesin met klein kinders

Volledig toegerus.

Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard V
Saam met vriende

Baie mooi plek en ongelooflike waarde vir geld.

Dit was baie baie lekker en ek sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermé V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik ontspan in die prentjiemooi omgewing en romantiese houthuisie.

Dit is 'n lieflike plek om net te ontspan in 'n prentjemooi omgewing. Die huisies het 'n pragtige uitsig oor die vlieghengeldamme en is knus, netjies en stylvol ingerig met als wat mens benodig. Ons is selfs van kaggel- en braaihout voorsien. Ons kon ook baie lekker stap op kort wandelpaadjies. Ek sal Mountain Fly Fishing aanbeveel vir enige iemand wat hou van 'n rustige omgewing weg van die gedruis van baie mense. Neem wel 'n paar lekker leesboeke saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gemaklik! Alles wat nodig is!

Ons het vir 'n langnaweek gebly in die Pygmy Cottage. Die plaas is pragtig en die verblyf is skoon. Alles werk en daar kom niks kort nie. Ons sal definitief weer hier bly. Ek dink die omgewing bied ook baie! Daar is ongelooflike pragtige uitsigte wanneer 'n mens bietjie gaan verken. Baie vars lug en baie rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marja B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marja B
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, goed versorg en alles was nuut en skoon.

In nat weer is die pad daarna nie geskik vir normale voertuie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi met baie goeie diens.

Ons was aangenaam verras met hoe mooi en netjies die verblyf was. Het dit regtig baie geniet en sal vir seker weer teruggaan. Dis waarde vir geld met baie goeie diens. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B
Saam met vriende

Heerlike wegbreeknaweek in Magoebaskloof!

Die huisie is ten volle toegerus en dis baie gerieflik dat elke kamer 'n en suite-badkamer het. Nie een enkele klagte nie, ons het 'n lieflike tyd gehad en kan nie wag om weer terug te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil and a small piece of Heaven - Fish Eagle House.

We have travelled throughout SA as well as the US and UK and Mountain fly fishing will be on our top 5 best vacations. Not only is the scenery tranquil, the setting, sounds and smells are unlike any other in SA. If you want to get away from the hustle and bustle of living, we would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda F
Gesin met tieners

The experience was lovely and our cottage beautiful and well appointed. Josie was superb and I would happily visit any time again.

The only negative issues were that there was no warning of the bad road to get to the venue. Thankfully we were prepared and had eaten before we arrived as we would not have been happy to check in and then have to go out again to eat. The water pressure is also very low and it was hard to get a decent shower as a result. However, the total experience was really lovely and neither of the two issues would prevent me from going back. Wonderful job Josie, we hope to visit again in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel M
Saam met vriende

Absolutely gorgeous and the host was fantastic!

We did not realize the road there was so bad and we had 2 saloon cars. We didn't want to go out to buy food dinner, but the hostess was so kind as to cater for ALL 16 of us! Very well organised and we had a fantastic night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith H

Good experience with Kingfisher cottage.

Very nice location and view from the cottage. Cottage was clean and very convenient for bigger groups (6/7 people) ─ enough space and three bathrooms. Owner very friendly. I can really recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese houtchalets in verskriklike mooi en netjiese omgewing.

Baie gerieflik en netjiese, skoon houtchalets wat mooi inpas by pragtige omgewing. Diens is voortreflik. Jy pak net af en begin ontspan, vuurmaakhout vir braai en kaggel word verskaf en daagliks skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging!

Vriendelike diens en behulpsaam met enigiets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Luke L
Enkelreisiger

Tranquil, secluded.

An awesome place with fresh mountain air with an abundance of green surroundings, this is what makes for a great escape from city live. For the avid fly fisherman, this is the most activity I have ever seen on the water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T

Heerlike tydjie en baie visgevang.

Sal verseker die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and tranquil

A wonderful and tranquil area to stay in, for as long as you like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZjRiMDNiLTRlMWYtNGM1Mi04Y2Q0LWYzMTQyZWQzMjAxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868061056704 29.912044518555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem