Mountain Lake Guesthouse
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4689 Oxalis Road, Silversands, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mountain Lake Guesthouse is 'n lieflike selfsorg-skeepsvraghuisie wat in die hartjie van Silversands, Bettysbaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie en spog met 'n wonderlike uitsig oor die meer en op die berg.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplekaan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n toegeboude houtdek met 'n TV met stroomdienste, etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n uitnodigende houtvuurwarmbad. Die verblyf is 2 minute se ry vanaf pragtige strande en die Harold Potter Botaniese Tuine. Die bekende Arabella-gholfbaan is net 15 minute ver en gaste kan seisoenale walviskyk in Hermanus geniet wat sowat 30 minute ver is.
Ligging
- 4689 Oxalis Road, Silversands, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4689 Oxalis Road, Silversands, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang