+14
Selfsorg in V&A Waterfront

Mountain Marina - Three Bedroom Premier 2

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 W Quay Road, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mountain Marina - Three Bedroom Premier 2 is 'n lieflike waterfrontwoonstel op die Marina Residential Estate in Kaapstad wat ’n asemrowende uitsig oor die palmbome en eiland in die Victoria & Alfred Waterfront bied. Die luukse woonstel is net ’n hanetreetjie vanaf restaurante, inkopiewinkels, besienswaardighede en topklas-konferensiegeriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV en gemaklike rusbanke en dit lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel.

Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke word voorsien. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens en ’n gemeenskaplike gimnasium wat teen ’n daaglikse fooi beskikbaar is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 W Quay Road, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 W Quay Road, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA449fab963da779940cb39cad42af6a272a8a0f99fbb5cfc0fce08465a440e5a56e5a851232a81c8ae0050ef1777af67f8619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 7 W Quay Road Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910406319905 18.421442293917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang