Mountain Retreat @ Bronberg Conservancy
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: M6, Desert Wolf Plaas, 34,6 km vanaf Bronkhorstspruit, 0056, Gauteng
-
Vanaf
R1 350R945 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mountain Retreat @ Bronberg Conservancy bied rustige selfsorgverblyf op Desert Wolf Plaas wat 35 km buite Bronkhorstpruit is en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie buite die stad.
Die perseel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is gratis WiFi.
Buite is daar 'n pragtige tuin met 'n tafel en stoele, braaigeriewe, sowel as 'n swembad. Daar is veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel. Aktiwiteite in die area sluit swem, voetslaan en wildkyk in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- M6, Desert Wolf Plaas, 34,6 km vanaf Bronkhorstspruit, 0056, Gauteng
- Gaste dink Mountain Retreat @ Bronberg Conservancy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: M6, Desert Wolf Plaas, 34,6 km vanaf Bronkhorstspruit, 0056, Gauteng