Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Retreat Moi Signature Luxury Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode.
Geen ram- of hennepartytjies word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geraas en harde musiek is verbode. Zebula se beheerliggaam het streng reëls in plek vir rusverstoring en 'n mondelikse waarskuwing gevolg deur 'n boete van R500 sal gegee word indien die bestuur uitgeroep word. Die boete moet tydens uitklok aan sekuriteit betaal word.
Let asb. dat alle diere op Zebula wildediere is en nie benader moet word nie, selfs al kom hulle as vriendelik voor. Hou 'n veilige afstand.
Bly asb. by die maksimum aantal gaste per eenheid.
Boetes sal gehef word.
Geen hommeltuie word toegelaat nie.
Skoonmaak is ingelsuit behalwe op openbare vakansiedae, Dinsdae en Woensdae.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 930
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 930
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 930
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91be82d5ab56f5b78eb702d598462fa9b3db2e353ec4e7710d75bfabb564644f307888ecfc4b0c112960122a9064eb8054b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 930 per nag (plek vir 8) Farm 534 Zebula Golf Estate & Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764953001907 27.949873090925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem