+16

Mountain Road Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mountain Road, Somerset West, 7013, Wes-Kaap
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Road Cottage is 'n aparte tuinkothuis met sy eie ingang op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Dit is naby die Vergelegen Mediclinic. Die dorp word omring deur manjifieke berge en wingerd en bied uitsigte oor die nabye kobaltblou see en lang strande.

Die lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en die sonnige badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die knus leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV (slegs Netflix) en WiFi. Lugversorging is beskikbaar met 'n warm- en koue-stelling. Die kothuis het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juanita M
5.0
Peaceful and hassle free. Private, comfortable, clean, quiet, well located for my purposes. Lovely hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Benjamin S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean granny flat, comfortable and safe. Mountain Road Cottage was a great stay in a quiet residential area. It’s basically a granny fl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Mara S
Besigheidsreis
5.0
Onoortreflik. Jy en jou plekkie was onoortreflik. Baie dankie, ons sien jou weer. Seënwense vir jou.
Okt 2025
Shereen K
Besigheidsreis
5.0
Cozy and clean. The stay was clean and comfortable. I enjoyed my stay and look forward to staying there again when I come down for work...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Susan C
Saam met lewensmaat
5.0
Dis een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het. Beveel dit aan. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Die eenheid is uiters netjies en g...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monniek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Mountain Road, Somerset West, 7013, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Road Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mountain Road, Somerset West, 7013, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc154222aec80c0b188ba1cf4b82a3a2b7ddd9dc2735842995960bd3c7ad4f356f3ad9a6ff38a257ebf703ccade3c85b677?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 10 Mountain Road Somerset West 7013 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.081190820579 18.861513733864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang