LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain Shadows Hotel | LekkeSlaap
+16

Mountain Shadows Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Mountain Shadows Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Suzanne K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne K
Gesin met tieners

Veilig, skoon, vriendelik, pragtig en heerlike kos.

Absoluut die regte plek om te oornag. Vriendelike gasvrou en personeel!

Mountain Shadows Hotel's terugvoer

Dis was 'n plesier om die paartjie te kon huisves. Sal 'n voorreg wees om hulle weer te akkommodeer.

Mountain Shadows Hotel
Lorenzo N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommendable to everyone. Value for money experience.

We felt welcome from the moment the gate opened up. Friendly staff and good food for a great price. Lovely restaurant and entertainment area. Highly recommendable to anyone.

Mountain Shadows Hotel's terugvoer

Thank you for the great review. It means a lot to us.

Hoop ons sien u weer in die toekoms

Vriendelike Groete
Ria

Mountain Shadows Hotel
Chris W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Moet daar wees om die natuurskoon te kan waardeer.

Jaco P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en aangenaam.

Baie professionele, vriendelike, aangename diens ervaar. Ligging is ook baie goed: mooi area. Kos is fantasties! Hoogs aan te beveel!

Johan D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie aangenaam hier gebly. Die ligging van die hotel is baie besonders. Ons sou aanbeveel dat almal wat hier lees daar gaan oornag, of selfs twee dae daar bly.

Mountain Shadows Hotel's terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie, waardeer dit!
Mountain Shadows Hotel

Mountain Shadows Hotel
Christoff S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S
Enkelreisiger

Besonders mooi! Sal beslis aanbeveel.

Pragtige omgewing! Baie mooi, netjiese,skoon en uiters gerieflike eenhede. Baie vriendelike personeel en heerlike ete(s). Kan beslis aanbeveel!

Joe V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, vriendelike verblyf.

Vriendelike aankoms met 'n verwelkomende sherry. Wonderlike aandete. Warm kroeg. Lekker ontbyt. Streng aanbeveel.

Mountain Shadows Hotel's terugvoer

Goeie dag,

Vreeslik dankie vir die boodskap. Hoop om u weer te sien!
Baie dankie vir u ondersteuning.
Vriendelike Groete Ria

Mountain Shadows Hotel
Nicol H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol H
Gesin met klein kinders

Excellent environment.

Reception very friendly and willing to help with advice on visitor attractions. Meals are outstanding and very tasty.

Este L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en diens en warm atmosfeer met 'n kaggelvuur en dan die kersie op die koek was die aandete!

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die gesellige kaggelvuur en smaaklike aandete met nagereg was absoluut uit die boonste rakke. Ons sal julle beslis aanbeveel.

Gerhard E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename bekostigbare verblyf.

Ons het heerlik gekuier in die berge. Terwyl dit meestal gereën het, kon ons rustig voor die kaggel sit en boeklees.

Antoinette B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike,netjiese verblyf tussen die berge.

Gerieflike,netjiese verblyf tussen die berge. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Aandete en ontbyt baie lekker!

Tamara Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome and excellent hospitality.

The staff were extremely friendly and helpful, the food was amazing, and our room was clean and comfortable. Will definitely be back in the winter hoping to be snowed in.

Louis H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf in mooi omgewing.

Die omgewing is pragtig, omring met die mooiste berge en rotsformasies. Die verblyf was skoon, netjies en ruim. Die etes was heerlik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd weer hier wil bly!

Mountain Shadows Hotel's terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ek hoop om u weer te kan akkommodeer in die toekoms.

Vriendelike Groete
Ria

Mountain Shadows Hotel
Johan D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf. Sou langer daar en in die omgewing wou oorbly as net een nag.

Annatjie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

'n Klein yskas sal baie nuttig wees vir gaste wat oorslaap, diabete moet insulien koud hou. Beddens is bietjie kort vir 'n 6 voet persoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n aangename verblyf. Sal weer daarvan gebruik maak as dit nodig is.

Stephanus B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Goeie waarde vir geld. Omgewing is pragtig. Baie foto-geleenthede. 'n Mens kan verskeie passe in die omgewing ry. Ons beplan om weer te gaan vir so 3 dae. Hulle bedien 'n lekker boeremaal vir aandete.

Mareta L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons 'n aangename ervaring!

Die personeel het agteroor gebuig om ons te akkommodeer, die atmosfeer is baie gesellig en die etes uitstekend.

Nico S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S
Saam met vriende

Very nice stay and wonderful food.

Rooms were clean and staff were very friendly. We enjoyed the stay.

Alta V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plattelandse verblyf.

Die kamers is netjies en voldoende gemeubileer en die personeel vriendelik en bedagsaam.

Suzaan M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Staff friendly and helpful. Nice dinner but maybe a bit expensive. Room maybe needs some more heaters for the cold nights.

Justine B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justine B
Gesin met tieners

Vriendelike, gemaklike verblyf.

Die hotel is in 'n pragtige area geleë. Die kamers is lekker ruim en mens voel sommer tuis met die intrapslag. Opgraderings is tans aan die gang wat verblyf net nog beter kan maak!

Roelf V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlike aand in 'n berghotel omring deur pragtige natuurskoon.

Gemaklike verblyf, heerlike kos, vriendelike personeel. Lekker stil en veilig. 'n Pragtige bergagtige omgewing!

Annatjie S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige hotel met ouwêreldse sjarme en warme ontvangs binne-in die berge!

Ons het heerlike skoon berglug ingeasem en heerlik ontspan. Die kos was heerlik (aandete en ontbyt) en die kamers skoon en netjies met 'n warm atmosfeer.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkly-pas, Langs die R58, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4M2MzYmJiLWI4NmEtNGJhZS04OTMzLTdlNmU1NTIyNjJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 Barkly Pass Off the R58 5460 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -31.203820871715 27.838656708664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!