Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Splendour Eco-Resort

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Su Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Mountain Splendour Eco-Resort
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ninon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ninon S

Veilige en pragtige omgewing om te kamp.

Mooi plek om te kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tyd en plek.

Dit was heerlik. Die boomryke terrein is fantasties en die uitsigte (met of sonder wolke) asemrowend. Die skuifdeur van die kajuit kort net 'n gordyn vir totale privaatheid, maar verder is die eenheid bo verwagting gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluuut puik.

Uitstekende oord en die verblyf was een van die lekkerste bestemmings nog. Mense op die oord is baie vriendelik en behulpsaam en daar is absoluut niks waaroor mens kan kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Splendour Eco-Resort se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Mountain Splendour Eco-Resort
Gerrit D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, but loud people.

The area is beautiful and we enjoyed the mountain biking trails, but had a big problem with a loud girls school that stayed there for two nights. At least they stopped screaming and singing at 20:00. Finally they left, but then we had very loud neighbors next to us that played music and partied till midnight. So don't go there expecting a quiet and relaxing stay when there are people like that around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Splendour Eco-Resort se terugvoer

We are glad that you enjoyed the mountain biking trails and the beautiful area. We are sorry to hear that the school girls annoyed you, as we were not made aware that they were making too much noise. We got compliments after their stay from other guests on how well behaved the group was. We always tend to complain immediately to make sure that you have an enjoyable and comfortable stay. But if management or night staff are not informed about problems and complaints, we cannot actually tend to them. You can expect a quiet and relaxing stay, as we will assist if we are informed about a problem like this.

Mountain Splendour Eco-Resort
Marle C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle C
Gesin met tieners

Pragtige park.

Mountain Splendour het my stoutste verwagtinge oortref. Wat 'n mooie park, met lekker groot staanplekke en die lieflikste badkamers. Ons was in die bevoorregte posisie om 'n buite staanplek te hê met 'n lieflike uitsig. Ons gaan definitief weer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Gesin met klein kinders

Lekker oorslaap, mooi omgewing en netjiese huis. Die swembad was groot pret.

Lekker bederf met die sjerrie en popcorn. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die langnaweek in so 'n rustige, mooi omgewing net wat ons nodig gehad het.

Rustige, netjiese, gerieflike kampplek met uitstekende geriewe. Die asemrowende natuurskoon is 'n groot bonus. Vir die wat hou om te verken is daar baie om te sien en doen in die omgewing. Heelwat interessante eetplekkies, 'n paar winkels vir aankope indien nodig, staproetes en dan die berge. Baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing mountain breakaway.

This is an amazing place, multiple option to choose from for the stay. Camping, safari tents or cabins. Camping bathrooms are very beautiful and neat, with also enough showers and toilets. Nice swimming pool and a bunch of activities to do, like tennis, table tennis, pool, mountain biking or just hiking. The hosts are super friendly and always there to help. The resort itself is very beautiful and a nice place for families with a lot to do for the children. We will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annari C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience.

We had a wonderful stay at Mountain Splendour. It was our first visit and will definitely return. Lots to do for the whole family. The bathrooms are modern and clean. Best i've ever seen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doanda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek het nog nie 'n kampplek met sulke ordentlike ablusiegeriewe raakgeloop nie. Die hele ervaring was besonder lekker en ons sal beslis weer gaan. Baie dankie Mountain Splendour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Splendour Eco-Resort se terugvoer

Baie dankie
Ons waardeer die kompliment en hoop dat u gou veer kom kuier.
Groete
Mountain Splendour Eco-Resort

Mountain Splendour Eco-Resort
Gerliza V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gerliza V
Gesin met tieners

Pragtig.

Dis 'n pragtige plek en ligging. Daar kan moontlik net aan die sekuriteit aandag gegee word

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 544 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef672b8f72c33d683c10f24a8225e4be00b4427a2b470ab241a73752fa0bc6688cd51e40e1065271a985d634f4d251fad9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1389, D19 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.014748 29.461531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem