Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Splendour Eco-Resort

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeer-/Karavaanstaanplek
Kampeerplek
Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Mini-Glanskamptente
Tentekamp
Houthuis - 3 slaapkamers en slaapplek vir 6
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5850 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Vrywaringsvorms moet deur alle gaste gelees en onderteken word.

- Inklok- en uitkloktye:
Die inkloktyd is 14:00 en die uitkloktyd is 10:00.
Vroeë inklok- of laat uitkloktye is slegs met 'n voorafreëling in buiteseisoen toelaatbaar.

Algemene oordreëls
1. Kinders onder 10 jaar moet in die ablusies deur 'n volwassene vergesel word.
2. Laat asb. die ablusies soos jy dit wil vind.
3. Rook is verbode in alle houthuise, safari-tente, glanstente, ablusies en pawiljoene.
4. Maksimum van 8 gaste per karavaan-/kampeerplek.
5. Maksimum van 6 gaste per selfsorgeenheid.
6. Minimum verblyf van 2 nagte vir alle terreine gedurende middel en binne seisoene.
7. Minimum verblyf van 2 nagte in al die selfsorgeenhede en tente.
8. Geen harde geraas, musiek of ander steurings word op enige tyd van die dag toegelaat nie. Enige geraas wat buite jou terrein of selfsorgeenheid gehoor kan word, word as 'n geraas beskou.
9. Absolute stilte na 22:00.
10. Geen musiek mag vanuit voertuie op enige tyd gespeel word nie.
11. Slegs musiek wat deur bestuur gereël is, word in publieke areas toegelaat.
12. Geen vure word op die terrein of in oop ruimtes toegelaat nie.
13. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal 'n boete van R200 per dag per troeteldier ontvang.
14. Alle flora en fauna word deur die wet beskerm. Moenie die blomme pluk nie.
15. Geen veldmotorfietse, quadfietse of ander gemotoriseerde ontspanningsvervoer mag in die terrein gery word nie.
16. Geen was van motors, fietse of karavane met 'n tuinslang nie.
17. Die gasheer beveel sterk aan dat bergfietsryers (van alle ouderdomme) te alle tye valhelms op die verskeie roetes dra. Begeleide ritte en resies het 'n streng "geen helm - geen rit" beleid.
18. Geen fietse, rolskaatse of skaatsplanke word op die tennisbane toegelaat nie.
19. Reg van toegang voorbehou.
20. Geen klappers of vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 544 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef672b8f72c33d683c10f24a8225e4be00b4427a2b470ab241a73752fa0bc6688cd51e40e1065271a985d634f4d251fad9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1389, D19 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.014748 29.461531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem