Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Valley Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Mountain Valley Stay
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michael D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall very pleasant stay.

Was a great stay. Very friendly reception. Host very helpful and gave us valuable tour tips! No music allowed here, so leave that behind. Sadly, our stay was cut short by an emergency back at the office in JHB!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Valley Stay se terugvoer

Music is permitted, but as outlined on our platform, loud music is not allowed. We received complaints from occupants of other units, which is why we requested you to turn your music down slightly. You were great guests.

Mountain Valley Stay
Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Besigheidsreis

Rustig en genotvol.

Baie netjies en skoon. Baie gerieflik en goed toegerus. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Enkelreisiger

Beautiful and serene.

Spent the weekend there for a golf tournament whilst a bit far from the golf course the drive and beauty of the lodge were well worth it. Hosts went out of the way to ensure comfort and serenity. Just lovely a gem in SA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell M
Gesin met tieners

Beste vakansie wat ek nog ooit gehad het.

Beste vakansieplek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies en waarde vir geld. Eienaars het mens laat tuis voel. Baie dankie Valerie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige bos wegbreek buite Nelspruit.

Baie lekker plek, kamers was baie skoon en daar was ook lekker spasie in die kamer. Ons het goeie diens ontvang en lekker ontspan met die naguiltjies geluide met sonsak, mense moet net versigtig wees soos hul afdraai na die grondpad, dis 'n skielike draai en baie weggesteek tussen bosse op 'n hoofpad. Sal weer gebruik maak van Mountain Valley Stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opregte bosveldrus.

'n Opregte bosveldrusplek knus weggesteek in die pragskone vallei in die middel van ryk voëllewe en natuurskoon, met prentjiemooi uitsigte en sonsondergange. Baie vriendelike ontvangs, met meer as voldoende kamer: vol toegerus net soos wat dit tuis sou wees! Ons het baie lekker gerus, en baie lekker gebraai. Sal Mountain Valley Stay beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Valley Stay se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige en positiewe resensie en dat julle verblyf hier by Mountain Valley Stay bespreek het. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is. Ons het dit geniet om julle gasheer/-vrou te kon wees. Dankie vir julle vriendelikheid. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Mountain Valley Stay
Peace M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peace M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing in every way possible.

If you want quietness and nature it’s definitely the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Valley Stay se terugvoer

Thank you for your honest and positive review. It was a pleasure meeting and hosting such easy going and great guests as you.
You are definitely 5-star guests. You are welcome back any time.

Mountain Valley Stay
Nokwandisa M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwandisa M
Saam met vriende

Excellent.

Had an amazing stay. Would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Valley Stay se terugvoer

Thank you for your honest and positive review. It was a pleasure meeting and hosting such easy going and great guests as you.
You are definitely 5-star guests. You are welcome back any time.

Mountain Valley Stay
Paula N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula N
Gesin met tieners

Skoon, netjies, waarde vir geld en perfek vir oornag!

Baie netjies, bekostigbare oornagverblyf. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Valley Stay se terugvoer

Baie dankie Paula vir die resensie en dat julle julle verblyf by Mountain Valley Stay geboek het. Julle is 5-ster gaste. Dit was vir ons 'n plesier om julle gasheer/gasvrou te kon wees. Julle is enige tyd welkom hier by ons en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Ons wens julle alles van die beste toe. Geniet julle dag. Vriendelike groete, Valerie & Johan.

Mountain Valley Stay
Claudia J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J

Die was absoluut perfek!

Mooiste blyplek met die dierbaarste gashere! Ons Sal enige tyd Mountain Valley Stay aanbeveel. Die blyplekkies het alles in wat jy benodig vir 'n lekker bly. Nelspruit is van die mooiste plekke en blok glad nie die mooigeid nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Valley Stay se terugvoer

Hi Claudia. Baie dankie vir jou positiewe en eerlike resensie. Julle is wonderlike gaste. Dit was aangenaam om julle hier te hë. Julle is enige tyd welkom hier by ons en ons sien uit na julle volgende verblyf hier by ons.

Mountain Valley Stay
Andrew M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heel lekker ek en my man het baie ontspan. Dit was rustig en stil en die eienaar se persoonlikheid was vir my net so puik, sy gaan uit haar pad om alles lekker en spesiaal te maak vir haar gaste

Heurlukke huweliks herdenking

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Jy voel tuis, hulle is besorg, slaap baie rustig en lekker. Omgewing so mooi. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 24, JU125, Kingstonvale, Friedenheim, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc899d0f4745607729bbccd9cba4c28530f0b3284887d05915320d64ed3f45d0c4fb8371d2c6580efc36d60a892e4e393d978?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 24, JU125, Kingstonvale Friedenheim 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.451093882975 31.050008724084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem