Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Farm House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleyn Hagelkraal Plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 935 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Mountain View Farm House bied rustige selfsorgvakansieverblyf op 'n plaas net 5 km buite Pearly Beach. Dit kan 'n wonderlike ontsnapping van die stad se gewoel wees, aangesien die huis pragtige uitsigte oor die omliggende plaas bied.

Dié verblyf het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof en -oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is ook 'n kroeg met stoele en 'n binnebraai. Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met gemaklike meubels en 'n ingeboude braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Farm House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 17

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kleyn Hagelkraal Plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 935
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 935
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleyn Hagelkraal Plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225c768648de47538b887b29a443063ee9f41f09602fc644356a4985abcde86e0e084510843045e780ce9be35ccd2dab38ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935 per nag (plek vir 7) Kleyn Hagelkraal Farm Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.6590164 19.5406742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem